Attic Atelier George

Attic Atelier George We are a group of artists, but also friends passionate about providing a space where art can flourish and grow.

If you would like to book ATTIC ATELIER for your own creative endeavour – please do contact us.

At Attic Atelier✨
28/08/2026

At Attic Atelier✨

Drie sonderlinge stemme smee kragte en besing die bron van lewe, Asem, van hoek tot kant.

Digkuns, boekbekendstellings vir digkuns, vars toonsettings en oorspronklike musiek gekombineerd met passie, humor, deernis en liefde.

Petronel Baard bring die kuns van Stef Kruger en Hannes Visser meesterlik saam in 'n produksie wat nie alleen hulle digkuns en musiek deel nie, maar ook temas van "Asem" ondersoek in beide se werk en in Baard se eie toonsettings van onder andere Visser se werk.

Kom geniet 'n aand van keurig voorbereide kultuur, sang, woordkuns en musiek wanneer die Lang Vrou en haar vriende jou bekoor met egte harte en woorde vol Lewe.

Agtergrond:

Na die sukses van "Asemhaal" wat Petronel en Hannes Visser by die Prins Albert Leesfees in 2024 opgevoer het, "Verdubbel hulle nou die Geluk" (soos Petronel en Stef se jarelange vertoning bekendstaan) in "Asem".

Dié produksie is gebore by die opening van die eerste Despatch Boekmakietie en was so besonders dat hulle dit verder wil vat.

Al die emosies is teenwoordig, lekker lag, goeie huil en as jy jou piekniekmandjie en vriende bring, gaan dit nog 'n aand wees om te onthou by die lieflike Attic Atelier in George.

Bespreek hier of WhatsApp Petronel by 082 737 8416.

Kaartjies vanaf R200 en daar is kroeg fasiliteite beskikbaar.

Adem Asem saam met ons, so lank ons dit het om te lewe.

https://www.quicket.co.za/events/392044-asem/

Attic Atelier George Hannes Visser Stef Kruger Stef Kruger Fanpage Stef Kruger - DIE LEGENDE Verdubbel die Geluk Lang Vrou Produksies

Book for Paint & Sip at Attic Atelier George by The Paint Affair SA - Fun Paint & Sip Affairs, Friday 24 July✨
20/07/2026

Book for Paint & Sip at Attic Atelier George by The Paint Affair SA - Fun Paint & Sip Affairs, Friday 24 July✨

Swop & Draw at Second Thursdays Attic Atelier was chatty, spontaneous and full of creativity last night. A huge shoutout...
10/07/2026

Swop & Draw at Second Thursdays Attic Atelier was chatty, spontaneous and full of creativity last night. A huge shoutout to everyone who came and drew together ✨

This Friday 19 June at Attic Atelier George✨
16/06/2026

This Friday 19 June at Attic Atelier George✨

Liesl Jobson, an award-winning poet, Bassoonist and Flautist is joined by Garden Route personalities, Elsabe Barkhuizen and Norman Carless for a unique pairing of poetry and music. Book now at https://www.quicket.co.za/ to ensure your place at this once-in-a -lifetime event. Tickets also available at the door an hour before the concerts. (Cash or card)

✨
14/05/2026

Address

Attic Atelier At Die BENZ, 13 Market Street
George
6529

Telephone

+27836276757

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Attic Atelier George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Attic Atelier George:

Shortcuts

Share