27/09/2023
Hi julle. Hierdie tubes werk lekker vir pak van heuning, drankies, lekkers, krale, tot jou visvang goed. Stappers vir koffie, suiker ens. Kom, wees bietjie kreatief. Is spesiaal ontwerp om presies 50ml se inhoud te vat. Direk van die fabriek. Gemaak van lekker stewige deursigtige plastiek. Kan ook in grootmaat verskaf teen groot afslagpryse. R2.50. Regoor Suid Afrika.