Klikkerland

Klikkerland Ontmoet die dolle Klikkerlanders. Pret, pret, pret. Meet the kooky Klikkerland Clan. Fun, fun, f Klikkerland bied hope pret en vars vermaak vir oud en jonk!

Oorspronklike musiek, prettige storielyn en kleurvolle karakters ! Met net 'n tikkie opvoedkundigheid!

https://www.klikkerland.co.za/winkel/
18/01/2024

https://www.klikkerland.co.za/winkel/

1. Landswyd by een van die winkels soos gelys hier onder. 2. Deur ‘n dvd te bestel hier op ons webtuiste 3. AANLYN!! Klikkerland se musiek is op iTunes, en die dvd’s is beskikbaar by verskeie aanlyn winkels.

Lekker kuier by die Dolfiefees!!
18/09/2023

Lekker kuier by die Dolfiefees!!

Dankie Happy Valley George !Veels geluk met jul verjaarsdag en dankie vir die heerlike dag en ete!
29/04/2023

Dankie Happy Valley George !

Veels geluk met jul verjaarsdag en dankie vir die heerlike dag en ete!

Baie opgewonde om weer by ons gunsteling speelplek in George te gaan kuier.Sien julle daar!
15/04/2023

Baie opgewonde om weer by ons gunsteling speelplek in George te gaan kuier.

Sien julle daar!

Kom ons doen dit sommer vandag!
19/01/2023

Kom ons doen dit sommer vandag!

Lekker! Klikkerland op Bakgat TV !
05/01/2023

Lekker! Klikkerland op Bakgat TV !

Klikkerland

22/10/2022
Venue het verander !!!Vandag se Klikkerland vertoning is by 2 Adderly straat!
04/06/2022

Venue het verander !!!

Vandag se Klikkerland vertoning is by 2 Adderly straat!

Address

York Street
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klikkerland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Klikkerland:

Share