Repelsteeltjie

Repelsteeltjie Die sprokie van Repelsteeltjie, geskryf deur Grimm Broers in 1812, as 'n Afrikaanse Kinderteater pr 16jaar en ouer

Die Garden Route Eisteddfod het 'n drama afdeling bygevoeg!Skryf nou in!
05/07/2021

Die Garden Route Eisteddfod het 'n drama afdeling bygevoeg!

Skryf nou in!

14/06/2021

Wow! Hierdie gaan 'n heerlike werkswinkel wees! Bespreek jou plek gou!

Wonderlike produksie al die pad uit die Kaap! Aangebied deur The Stage Performance Art School. Slegs EEN vertoning  en n...
14/06/2021

Wonderlike produksie al die pad uit die Kaap! Aangebied deur The Stage Performance Art School. Slegs EEN vertoning en net 100 kaartjies beskikbaar!

Uit al die kamers van my hart sê ek dankie aan elkeen wat 'n kaartjie gekoop het. Ons produksie het 'n hupstootjie vir d...
27/04/2021

Uit al die kamers van my hart sê ek dankie aan elkeen wat 'n kaartjie gekoop het. Ons produksie het 'n hupstootjie vir die teater beteken na die verwoestende effek van Covid.

Vir my persoonlik was die hele proses van die begin tot einde 'n groei en heel word proses.
Ek "Repelsteeltjie" al van November af toe ek ingestem het om 'n stuk vir die teater te doen. Dit was 6maande van harde werk wat ek moes inpas tussen my gesin, maar God was die heel tyd in beheer.

Daarom dra ek my trots soos 'n kroon...nie uit
'n plek van hoogmoed nie, maar uit 'n plek van diep dankbaarheid en nederigheid teenoor die Een wat altyd in beheer is.

So Georgiete, as julle aanhou ondersteun sal ek aanhou skep!

Dankbaarheid!
23/04/2021

Dankbaarheid!

Eerste naweek se vertonings was ongelooflik en ons bedank almal wat kom kyk het. 22 & 23 April se vertonings is reeds ui...
20/04/2021

Eerste naweek se vertonings was ongelooflik en ons bedank almal wat kom kyk het. 22 & 23 April se vertonings is reeds uitverkoop. Daar is nog kaartjies vir Saterdag 10:30 en as julle gou spring dalk nog plek vir 15:30.

Hierdie cast is net die beste! Laaste harde werk voor ons wonderlike vertoning begin. Koop kaartjies ASAP om seker te ma...
11/04/2021

Hierdie cast is net die beste! Laaste harde werk voor ons wonderlike vertoning begin. Koop kaartjies ASAP om seker te maak jy het 'n sitplek.

Sprinkel bietjie lig, kletter klanke oor die verhoog en doen dekor dinge...magic in the making. Bespreek jul kaartjie, w...
09/04/2021

Sprinkel bietjie lig, kletter klanke oor die verhoog en doen dekor dinge...magic in the making. Bespreek jul kaartjie, want hierdie produksie is 2021 se hoogtepunt!

Persverklaring met 3 van ons talentvolle Cast!
27/03/2021

Persverklaring met 3 van ons talentvolle Cast!

Donderdag daag ons vir repetisies op en ek gil toe soos 'n ware drama queen in my motor toe ek sien ons plakkate is klaa...
14/03/2021

Donderdag daag ons vir repetisies op en ek gil toe soos 'n ware drama queen in my motor toe ek sien ons plakkate is klaar! Gelukkig was Kara Williams ook toe daar om my vreugde te deel! Kaartjieverkope is oop op Computicket.

02/03/2021
Kaartjie verkope maak binnekort oop. Skryf in tussen die datums in jou dagboek!
01/03/2021

Kaartjie verkope maak binnekort oop. Skryf in tussen die datums in jou dagboek!

Address

123 York Street
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Repelsteeltjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Repelsteeltjie:

Share