14/10/2020
Ons wil graag aan almal laat weet wat baie nou saam met Nelis Nienaber gewerk het dat hy Donderdag: 8/10/02020 skielik oorlede is, enige iemand wat nog wag vir werk wat gedoen moet word doen deur hom of nog vir bestellings wag, kan my gerus skakel op 062 460 5017. Vir die klaar maak en afhaal van bestellings.
Vriendelike Groete
Mariette De Sousa