22/06/2026
So het ons laaste 5 Dae in Hibernia Straat 21 aangebreek. Die Groot Trek vind plaas op Saterdag 27 Junie daarom sal Minions gesluit wees Saterdag.
Ons Maak Woensdag 1 Julie weer oop.
Nuwe Adress
York Straat 101 Shop 7
C/O York Straat en CJ Langenhoven Straat
Julle kan nog steeds Themes en Hellium Balonne op What's-Up bestel by Franzellé 083 393 3813
Dankie vir u elkeen se Ondersteuning. Ons waardeer u so Baie.
Minions Liefde🌸