Super Tube Uilenkraalsmond

Super Tube Uilenkraalsmond Fun in the sun. Safe environment for young and old. A memory is only a slide away.

04/02/2026

Merli baie geluk met jou geboortedag. Baie dankie dat jy weer die dag by ons spandeer het. Mag ons Hemelse Vader jou seen en in Sy hande toe vou en bewaar vir die jare vorentoe.

Baie geluk met jou geboortedag Andrè. Alle seeninge vir die jaar wat voorlè. Baie dankie dat julle die dag saam met ons ...
28/01/2026

Baie geluk met jou geboortedag Andrè. Alle seeninge vir die jaar wat voorlè. Baie dankie dat julle die dag saam met ons gedeel het. Was so lekker om te sien hoe julle dit geniet by die tube en Putt-Putt en sommer bietjie rugby ook gespeel...

We will be open every weekend until the next holiday.Saturdays 10h00 - 17h00Sundays 10h00 - 14h00
23/01/2026

We will be open every weekend until the next holiday.
Saturdays 10h00 - 17h00
Sundays 10h00 - 14h00

20/01/2026

Wilna Calitz baie dankie dat julle Libby se groot dag by ons kom geniet het. Libby, mag ons Hemelse Vader jou ryklik seen die jaar wat voorlè.

06/01/2026

Thank you from all of us 😘

19/12/2025
Baie dankie aan Jason Blunden , Thomas en Donatello vir al julle harde werk die laaste paar weke. Brand new carpets just...
13/12/2025

Baie dankie aan Jason Blunden , Thomas en Donatello vir al julle harde werk die laaste paar weke. Brand new carpets just for all our customers to have a wonderful Putt-Putt experience

It's that time of the year again⛳️ We will be open for the school holiday and every weekend....
27/09/2025

It's that time of the year again⛳️ We will be open for the school holiday and every weekend....

Baby John and the Family are playing mini golf! The kids learn to have a friendly competition and to cheer each on in this educational 3D Sing-Along by Littl...

Ek en Jason vra innig verskoning dat ons vandag toe is. Ons is altwee plat in die bed met baie erge verkoue/griep. Ons s...
26/04/2025

Ek en Jason vra innig verskoning dat ons vandag toe is. Ons is altwee plat in die bed met baie erge verkoue/griep. Ons sal plan maak om more, Sondag 27 April oop te maak.

We will be open daily from 10:00Tube till 18:00Putt-Putt till 22:00Open to the public.Contact us for any queries 072 479...
17/04/2025

We will be open daily from 10:00
Tube till 18:00
Putt-Putt till 22:00
Open to the public.
Contact us for any queries 072 4797851

Address

Off R43
Gansbaai
7220

Telephone

+27724797851

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Super Tube Uilenkraalsmond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share