12/08/2026
π Daisy wil weet... Het jy al jou Dairy Fest 2026 kaartjies? πποΈ
As die antwoord nee is... waarvoor wag jy? π
Maak gereed vir 2 dae vol top kunstenaars, heerlike kos, opwindende stalletjies, aktiwiteite en hope pret vir die hele gesin!
ποΈ Kry jou kaartjies vandag:
π Aanlyn: Quicket (skakel in bio)
π Persoonlik: Apex Synergy, 10 Jakarandastraat, Jeffreysbaai
π
10 & 11 Oktober 2026
π Gamtoos Ferry Hotel
Ons sien jou daar! π₯π