Duskant-di-Koppi

Duskant-di-Koppi Duskant-di-Koppi is a wedding, event, and accommodation venue in Mokopane, Limpopo. Set in a beautiful bushveld
(1)

We host weddings, birthdays, bachelor & bachelorette parties, tea parties, church camps, conferences, markets, team-building events, and more.

Bietjie vir Bietjie is die prentjie by Duskant-di-Koppi, besig om vorm en kleur te kry!!!
11/06/2026

Bietjie vir Bietjie is die prentjie by Duskant-di-Koppi, besig om vorm en kleur te kry!!!

Vir die van julle wat Saterdagaand vir Timothy se show by Duskant-di-Koppi kom kuier en nog wonder oor die koue...Ons he...
11/06/2026

Vir die van julle wat Saterdagaand vir Timothy se show by Duskant-di-Koppi kom kuier en nog wonder oor die koue...
Ons het nou 'n saal by Duskant-di-Koppi! (Wel... so pas semi-toegebou )
Daar is genoeg Old Brown Sherry, rooiwyn en heerlike warm kos om die winterkoue weg te jaag. 🍷πŸ”₯
Bring jou liefie, jou maatjies of sommer die hele groep en kom geniet 'n aand van lekker kuier, groot lag en goeie geselskap. πŸ˜‚
Dis tyd om bietjie weg te breek van die alledaagse en weer uit jou maag uit te lag!
πŸ“ Duskant-di-Koppi, Mokopane πŸ“… Saterdag 13 Junie 🎀 Timothy se show
Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! 🍷πŸ”₯

DATUM VASGEMAAK! πŸŽ‰Hierdie datum is nou amptelik bespreek en nie meer beskikbaar nie.Baie dankie vir die ongelooflike ond...
07/06/2026

DATUM VASGEMAAK! πŸŽ‰
Hierdie datum is nou amptelik bespreek en nie meer beskikbaar nie.
Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning. Ons sien uit daarna om weer spesiale herinneringe by Duskant-di-Koppi te help skep! 🌿✨

Potties mense, is julle "warmer" as  Sekunda se gaste vir Timothy se nuwe show?
05/06/2026

Potties mense, is julle "warmer" as Sekunda se gaste vir Timothy se nuwe show?

πŸ”₯ SECUNDA πŸ”₯

Uitverkoopte show… en die energie is op ’n ander vlak! πŸ™ŒπŸ’ƒ

Dis yskoud buite, maar binne maak Timothy dit warm met Tietelogie en Tottikunde 😏πŸ”₯

Vol laughs, lekker vibes en net die regte bietjie spice πŸ•Ίβœ¨

Secunda, julle is aan die brand! πŸŽ‰

Die paddatjies sit geduldig en wag vir ons volgende gaste om saam te kom kuier en lag by Duskant-di-Koppi.......😜😜😜
05/06/2026

Die paddatjies sit geduldig en wag vir ons volgende gaste om saam te kom kuier en lag by Duskant-di-Koppi.......

😜😜😜

DATUM NIE MEER BESKIKBAAR NIE.Hierdie datum is nou amptelik bespreek en is nie meer beskikbaar nie.Baie dankie vir julle...
02/06/2026

DATUM NIE MEER BESKIKBAAR NIE.

Hierdie datum is nou amptelik bespreek en is nie meer beskikbaar nie.

Baie dankie vir julle ondersteuning van Duskant-di-Koppi.

Ons sien uit daarna om weer spesiale herinneringe by Duskant-di-Koppi te help skep!

DATUM NIE MEER BESKIKBAAR NIE.Hierdie datum is nou amptelik bespreek en is nie meer beskikbaar nie.Baie dankie vir julle...
02/06/2026

DATUM NIE MEER BESKIKBAAR NIE.

Hierdie datum is nou amptelik bespreek en is nie meer beskikbaar nie.
Baie dankie vir julle ondersteuning van Duskant-di-Koppi.

UPDATE: This date is no longer available.We are pleased to confirm that the booking has been secured and the date has no...
02/06/2026

UPDATE: This date is no longer available.
We are pleased to confirm that the booking has been secured and the date has now been reserved.
Thank you for your support of Duskant-di-Koppi.

Venue vir Vroue kampe.Kontak Corlet 0827109244.
26/02/2026

Venue vir Vroue kampe.
Kontak Corlet 0827109244.

Address

87 Oorlogsfontein Mokopane
Ga-Mokopane
0601

Telephone

+27827109244

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duskant-di-Koppi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share