Creative Flair

Creative Flair Stimulating your imagination by creating original, interesting & stylish DIY projects

Begin die jaar met n unieke en spesiale hout bord. Ideaal vir n Juffrou bord, welkom bors, baba kamer naam bord, en nog ...
07/01/2024

Begin die jaar met n unieke en spesiale hout bord. Ideaal vir n Juffrou bord, welkom bors, baba kamer naam bord, en nog vele meer...

Start the year with a unique and special wooden name board. Ideal for a teacher, welcome sign, baby room and lots more...

Kersfees en die vakansie is om die draai - hou die kinders die vakansie besig deur hulle eie kersfeesboom ornamente te v...
21/11/2023

Kersfees en die vakansie is om die draai - hou die kinders die vakansie besig deur hulle eie kersfeesboom ornamente te verf. Die unieke ornamente word op die boom gehang om elke familie kersfeesboom ekstra spesiaal te maak. Kies van `n groot verskeidenheid van ontwerpe of beeld die Christus-verhaal uit. Vir slegs R70 vir `n stel van 6 ornamente - Moeinie hierdie heerlike kreatiewe vakansie projek laat verby gaan nie. Koerie koste nie ingesluit nie - Gebaseer in Ermelo

Moenie uitmis op ons werkswinkel nie! Hierdie Vrydag.  Bespreek vandag om teleurstelling te voorkom
29/10/2023

Moenie uitmis op ons werkswinkel nie! Hierdie Vrydag. Bespreek vandag om teleurstelling te voorkom

Naamborde vir jou kind se kamer of die nuwe baba wat jou familie deel. Eind jaar geskenk vir die wondelike juffrou in jo...
24/10/2023

Naamborde vir jou kind se kamer of die nuwe baba wat jou familie deel. Eind jaar geskenk vir die wondelike juffrou in jou kind se lewe. Vir n welkom by ons huis of om n horlosie van te maak. So veelsyding... van n DIY projek tot n kreatiewe geskenk.
Nuwe ontwerpe om van te kies. Of maak dit uniek net joune
Kies jou ontwerp, kies jou kleur, kies jou woord/naam.
Plaas jou bestelling vanfag nog. Gebaseer in Ermelo maar kan Pudo of paxi (koerier koste uitgesluit)

Kersfees is om die draai... Soek jy `n spesiale kersfees boom met ekstra spesiale versierings op.  Kyk dan hier!!Maak jo...
23/10/2023

Kersfees is om die draai... Soek jy `n spesiale kersfees boom met ekstra spesiale versierings op. Kyk dan hier!!
Maak jou eie boom - "bragging rights" - en versier die met unieke persoonlike kersboom versierings spesiaal gemaak deur Kingdom Creation.
Moenie uitmis op hierdie wonderlike kers jolyt!!

Geskenke vir die spesiale juffrouens in jou kind se lewe.  Of vir `n spesiale vriendin of werks kolega.  Vir `n word gou...
23/10/2023

Geskenke vir die spesiale juffrouens in jou kind se lewe. Of vir `n spesiale vriendin of werks kolega. Vir `n word gou gesond of net om te sĂȘ ek d**k aan jou... wat ookal die geleentheid, is hierdie boksie net vir jou.

Verskillende opsies beskikbaar
1. DIY boks wat jy dit aanmekaar sit (sonder vetplant) - R50
2. Klaar aanmekaar boksie - R50
3. Opsie 1 of 2 met vetplantjie - R80 - Slegs vir optel, geen courier

Kersfees is om die draai... Soek jy `n spesiale kersfees boom met ekstra spesiale versierings op.  Kyk dan hier!!Maak jo...
20/10/2023

Kersfees is om die draai... Soek jy `n spesiale kersfees boom met ekstra spesiale versierings op. Kyk dan hier!!

Maak jou eie boom - "bragging rights" - en versier die met unieke persoonlike kersboom versierings spesiaal gemaak deur Kingdom Creation.

Moenie uitmis op hierdie wonderlike kers jolyt!!

Address

Ermelo

Telephone

+27837045502

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creative Flair posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Creative Flair:

Share