Aardklop Pronk Podium - HTS Witbank

Aardklop Pronk Podium - HTS Witbank Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aardklop Pronk Podium - HTS Witbank, Theatrical Productions, HTS Witbank, Emalahleni.

05/08/2025
05/08/2025
Sien julle vanaand, die talentvolle skole het reeds begin met hul optredes...Kaartjies by die deur beskikbaar teen R60 p...
05/08/2025

Sien julle vanaand, die talentvolle skole het reeds begin met hul optredes...

Kaartjies by die deur beskikbaar teen R60 pp

Daar is heerlike kos stalletjies van Corn dogs tot samoesas, pannekoek en vetkoek en mince!!!!

Sien jou hier!!! πŸ˜‰

Ons stel met trots bekend die volgende toneel stukke wat van *4 Augustus tot 6 Augustus* by  HTS Witbank se skoolsaal op...
04/08/2025

Ons stel met trots bekend die volgende toneel stukke wat van *4 Augustus tot 6 Augustus* by HTS Witbank se skoolsaal optree

Kaartjies is te koop by die deur en beloop R60 pp

MOET NIE hierdie tonele misloop nie...‼️‼️
Sien uit om een en elkeen van julle daar te sienπŸŽ‰

22/07/2025

⏳🎭 Nog net een week voor die Pronk Podium en Pret toneelseisoen begin!
Pak daai grimeersak, stryk jou kostuum en oefen jou artikulasie! πŸŽ€πŸ’ƒπŸ•Ί
Ons kan nie wag om te sien waarmee julle vorendag kom nie!
Pronk Podium – die lekker een! 🌟πŸ”₯



































Address

HTS Witbank
Emalahleni
1035

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aardklop Pronk Podium - HTS Witbank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share