06/10/2026
🦁🐆🐘🦏🐃 DIE GROOT VYF HET BY MOOI VERBY AANGEKOM!
Hier is hulle — die groot 5 van die Afrika-bosveld:
🦁 Leeu – koning van die bos
🐆 Luiperd – stil, slim en altyd ’n bietjie geheimsinnig
🐘 Olifant – sag, sterk en wys
🦏 Renoster – horing-trots en kosbaar
🐃 Buffel – sterk, taai en altyd reg vir ’n avontuur!
En natuurlik… 👀
💩 ’n Buffel sonder ’n miskruier is mos nie heeltemal ’n buffel nie!
Want vir ons klein miskruier is daardie buffelmis nie sommer net… wel… mis nie.
Dis ’n droompoep! 🪲💩
Elke diertjie is 'n — klein stukkies Afrika wat jy kan vasvat, koester en liefhê. 🤎
Die Groot Vyf is nou beskikbaar om te bestel!
📩 Stuur ’n WhatsApp om joune te bestel. En het jy geweet WhatsApp het 'n catalogue opsie... my link is in my bio.
Mooi Verby — waar Afrika se diere met ’n bietjie ontwerp, lap en baie liefde lewe kry. 🤎