Mighty Rivers Productions

Call Directions Website Contact the establishment

Mighty Rivers Productions Songwriting โ€ข Music Production โ€ข Music Publishing & Rights Management โ€ข PR & Publicity
๐Ÿ“Durbanville | Est. 2016 ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

MIGHTY RIVERS is a music production company specialising in songwriting & production (headed up by award-winning songwriter, musician and producer Jattie de B**r) as well as music publishing and rights management, PR & publicity (headed up by Ilse de B**r). Between Jattie & Ilse they have 40+ years combined experience in the music & entertainment industry and have a passion to educate and work with independent songwriters and artists.

Baie geluk aan ons liedjieskrywer Reinhardt Smit wie 3 liedjies (2 uit sy pen en 1 waarop hy n medeskrywer was) op die a...
20/10/2026

Baie geluk aan ons liedjieskrywer Reinhardt Smit wie 3 liedjies (2 uit sy pen en 1 waarop hy n medeskrywer was) op die afgelope naweek se GROOTfm 90.5 Gospel Top 10 gehad het ๐ŸŽต

Sรณ lyk hierdie week se nr 1 tot 10 op โœจ๐‘ซ๐’Š๐’† ๐‘ฎ๐’๐’”๐’‘๐’†๐’ ๐‘ป๐’๐’‘ 10โœจ, elke Sondag tussen 17h00 & 18h00. ๐Ÿ™๐ŸŽถ

๐ŸŽง Volg ook die amptelike Gospel Top 10-speellys op Spotify en bly op hoogte van al die jongste inspirerende musiek!๐Ÿ‘‰
https://open.spotify.com/playlist/4yc8WWsLMTJU1K37TZzAEA?si=18a59352ca6d44c5

16/10/2026

Baie geluk Leon Gropp! ๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป

6 van ons liedjieskrywers en 1 van ons musiek vervaardigers se werke waarby hulle betrokke was, was die afgelope naweek ...
12/10/2026

6 van ons liedjieskrywers en 1 van ons musiek vervaardigers se werke waarby hulle betrokke was, was die afgelope naweek op Radio Tygerberg 104FM en GROOTfm 90.5 se Top 10 Gospel charts ๐Ÿ™๐Ÿป




24/09/2026
22/09/2026
19/09/2026

Luister na my liedjie EENS OP N TYD en stem hier:https://www.skryfit.co.za/finale-stemrondte/

Stuur ook asb. hierdie boodskap aan al jou familie, vriende en kennise en vra hulle om ook vir my te stem en my sรณ te help om hierdie jaar as die FAK Skryf'it 2026 wenner gekroon te word! Stemme is GRATIS en is nou oop tot en met die 22ste September om 00:00. Elke stem tel en is nodig!!
Hierdie is 'n kans van 'n leeftyd, sรณ help my asb. om my droom waar te maak! ๐Ÿ™๐Ÿ™

14/09/2026

Address

Durbanville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mighty Rivers Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Mighty Rivers Productions:

Shortcuts

Share