30/08/2026
π£ KOM ONDERSTEUN ONS GEMEENSKAP! π£
Ons nooi almal uit na die Renanda Bass Fishing Competition op 3 Oktober 2026 in Dullstroom!
Dit beloof om βn heerlike dag vir die hele gesin te wees, met groot pryse, lekker kuier en βn skaap op die spit. Die algehele wenner stap weg met R5 000 kontant! π
Die geleentheid is βn fondsinsameling ten bate van die veiligheid en sekuriteit van ons plaaslike boerderygemeenskap. Kom neem deel, bring die gesin saam of sluit net by ons aan vir die aandete β elke persoon se ondersteuning maak βn verskil. π€
π
3 Oktober 2026
β° Vanaf 09:00 tot laat
π Prysuitdeling en aandete om 18:00
π£ Inskrywing en aandete: R250
π½οΈ Slegs aandete: R150
π§ Kinders onder 12 betaal halfprys
Bespreek voor 15 September 2026.
π² Kaartjies en besprekings: WhatsApp 082 458 5221
Kom ons staan saam en ondersteun ons plaaslike gemeenskap! πΎπ