DJ Janhendrik Scholtz

DJ Janhendrik Scholtz Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from DJ Janhendrik Scholtz, DJ, Douglas.

👰 Lisa & Pieter Troue | 30 November 2024🏫 Bella Cardi Wedding VenueVir Besprekings kontak : 076 055 5913 of 072 272 8063
02/12/2024

👰 Lisa & Pieter Troue | 30 November 2024
🏫 Bella Cardi Wedding Venue

Vir Besprekings kontak : 076 055 5913 of 072 272 8063

29/10/2024
Die plek vir al jou musiekbehoeftes! Of jy nou 'n troue beplan, 'n verjaarsdag vier of 'n partytjie hou, ons het alles w...
10/10/2024

Die plek vir al jou musiekbehoeftes! Of jy nou 'n troue beplan, 'n verjaarsdag vier of 'n partytjie hou, ons het alles wat jy nodig het. Met liefde vir musiek en die doel om jou geleentheid onvergeetlik te maak, skep ons die regte atmosfeer vir elke oomblik. Laat ons jou help om dit spesiaal te maak!

Vir enige besprekings of navrae sien asb kontak besonderhede

📞 076 055 5913 of 072 272 8063
📨 [email protected]

25/12/2018

Geseënde Kersfees en n voorspoedige jaar aan almal . Wil nogmals net se dankie vir die jaar se ondersteuning.

Op n suksesvolle aand dankie Chris, TC en klein sus
20/10/2018

Op n suksesvolle aand dankie Chris, TC en klein sus

Kom geniet n lekker dans party na Prieska Round table se 4x4 dag
14/08/2018

Kom geniet n lekker dans party na Prieska Round table se 4x4 dag

Kom join die lekkerste dans van jou lewe met die nuutste musiek op die rakke by jacobsdal buite lug fees 2 en 3 maart
01/02/2018

Kom join die lekkerste dans van jou lewe met die nuutste musiek op die rakke by jacobsdal buite lug fees 2 en 3 maart

Address

Douglas
8365

Telephone

0722728063

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ Janhendrik Scholtz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category