Kiki Kids Doornpoort

Kiki Kids Doornpoort Unieke Fotografie Program vir kinders!!!οΏ½
*Ontdek en ontwikkel kreatiwiteit deur die lens
*Verbeterde konsentrasie
*Sosiale & selfbeeld ontwikkeling

πŸ‘ŒπŸ“ΈπŸ’š
06/12/2017

πŸ‘ŒπŸ“ΈπŸ’š

NET VIR VANDAG!!! πŸ˜€πŸ“ΈπŸ‘ŒOm die laaste dag van November te eindig met 'n "bang" πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™Œ gee ek jul weer die kans om te bespre...
30/11/2017

NET VIR VANDAG!!! πŸ˜€πŸ“ΈπŸ‘Œ

Om die laaste dag van November te eindig met 'n "bang" πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™Œ gee ek jul weer die kans om te bespreek vir jul kiddies vir my
Kiki Kids Vakansie program teen 50% afslag!

Bespreek en Betaal op 30 November 2017 en betaal so slegs R150 vir die 2dae program πŸ“Έ

THROW BACK THURSDAY!!!!Sommer net omdat ek kan...SPECIAL GELDIG WEER NET VIR VANDAGπŸ‘ŒBespreek en betaal vir my vakansie p...
30/11/2017

THROW BACK THURSDAY!!!!

Sommer net omdat ek kan...
SPECIAL GELDIG WEER NET VIR VANDAGπŸ‘Œ

Bespreek en betaal vir my vakansie program op 30 November 2017... En kry 50% afπŸ˜€πŸ“ΈπŸ˜ƒ

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=135464123783129&id=125741518088723

En hier is dit nou!! Net vir VANDAG tot SONDAG geldig... Bespreek en Betaal hierdie naweek en betaal slegs R150 per kind vir ons 2 dae vakansie program vol hope pretπŸ‘ŒπŸ“ΈπŸ˜‰

Ons gaan leer van kontras, alles afneem wat kriewel en vlieg.. En hope pret hΓͺ met kleure deur gesigverf en waterpret!!! πŸ˜€πŸ€πŸ“Έ

Eerste week is 7 en 8 Desember 2017 van 10-12uur...'n peuselhappie en sappie word voorsien🌭πŸ₯ƒ

*Slegs geldig van 24-26 November 2017
Betaling bevestig bespreking πŸ‘Œ

Hoop ons sien jul daar maaitjies!!!

Kiki Groete πŸ“ΈπŸ˜€β£οΈπŸ˜‰

πŸŽ„πŸŽ„ KIKI KIDS KERSFEES PROGRAM πŸŽ„πŸŽ„Kiki Kids bied 'n Opwindende kersfees vakansie program aan in die gemak van jul kleuters...
28/11/2017

πŸŽ„πŸŽ„ KIKI KIDS KERSFEES PROGRAM πŸŽ„πŸŽ„

Kiki Kids bied 'n Opwindende kersfees vakansie program aan in die gemak van jul kleuterskole se klassies waar die kiddies gemaklik en veilig voel πŸ“ΈπŸ‘ŒπŸ˜€

Die program duur so tussen 'n uur tot uur en 'n half, die kleuterskole kan self besluit watter datum hul plekkie het vir aktiwiteit, asook hoe laat die klassie moet begin😊

Ek is die hele Desember asook in Januarie beskikbaar.

Indien jul sal belangstel kan jul my epos of whatsapp dan kan ons dit verder bespreek... Daar moet asb 'n minimum van 10 kinders deelneem per klassie/skooltjie.πŸŽ‰πŸŽ„πŸŽ‰

Mammas.. Julle is welkom om dit met jul kleuterskool juffrouens te bespreek sodat hul my kan kontak as jul graag wil hΓͺ julle kindertjies moet hieraan deelneem πŸ˜€πŸ‘Œ
(alle kleuterskole en naskole tussen Lavender weg tot by die N1 snelweg)

Bespreek vroegtydig vir hope pret!
27/11/2017

Bespreek vroegtydig vir hope pret!

So bevooregd om die liefde vir Kuns en Fotografie te kan help kweek van so pragtige klein mensie πŸ’™πŸ˜€
25/11/2017

So bevooregd om die liefde vir Kuns en Fotografie te kan help kweek van so pragtige klein mensie πŸ’™πŸ˜€

Wat 'n lekker Demo klassie, was vet pret!!!!Kan nie wag vir ons vakansie programme nieJanco jy's so cute... Ons klein fo...
25/11/2017

Wat 'n lekker Demo klassie, was vet pret!!!!
Kan nie wag vir ons vakansie programme nie

Janco jy's so cute... Ons klein fotografieπŸ“ΈπŸ‘Œ

Onthou... Bespreek eb betaal teen 26 Nov 2017 en kry 50% afslag πŸ‘ŒπŸ“ΈπŸ˜‰πŸ˜€
24/11/2017

Onthou... Bespreek eb betaal teen 26 Nov 2017 en kry 50% afslag πŸ‘ŒπŸ“ΈπŸ˜‰πŸ˜€

Onthou more, 25 Nov 2017 om 13:00 seπŸ“ΈπŸ‘Œ Gratis Demo klassie πŸ˜‰πŸ“Έ
24/11/2017

Onthou more, 25 Nov 2017 om 13:00 se
πŸ“ΈπŸ‘Œ Gratis Demo klassie πŸ˜‰πŸ“Έ

En hier is dit nou!! Net vir VANDAG tot SONDAG geldig... Bespreek en Betaal hierdie naweek en betaal slegs R150 per kind...
24/11/2017

En hier is dit nou!! Net vir VANDAG tot SONDAG geldig... Bespreek en Betaal hierdie naweek en betaal slegs R150 per kind vir ons 2 dae vakansie program vol hope pretπŸ‘ŒπŸ“ΈπŸ˜‰

Ons gaan leer van kontras, alles afneem wat kriewel en vlieg.. En hope pret hΓͺ met kleure deur gesigverf en waterpret!!! πŸ˜€πŸ€πŸ“Έ

Eerste week is 7 en 8 Desember 2017 van 10-12uur...'n peuselhappie en sappie word voorsien🌭πŸ₯ƒ

*Slegs geldig van 24-26 November 2017
Betaling bevestig bespreking πŸ‘Œ

Hoop ons sien jul daar maaitjies!!!

Kiki Groete πŸ“ΈπŸ˜€β£οΈπŸ˜‰

22/11/2017

Address

Doornpoort

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kiki Kids Doornpoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category