Crazy 4 Dance

Crazy 4 Dance Permanently Closed

11/09/2023

Onthou julle hierdie dans?

02/06/2020

Ingeval julle dit gemis het! Hier is ons 🀩 net jammer hulle het nie die video opgelign met ons musiek nie... Maar dis ok. Die komplimente van die beoordelaars was awesome!

Hou 'n ogie oop vir die blink groen uitrustings VANAAND op Kyknet!! The FreddiesπŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡Episode 23 van Dans in jou...
02/06/2020

Hou 'n ogie oop vir die blink groen uitrustings VANAAND op Kyknet!! The Freddies
πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡

Episode 23 van Dans in jou Taal - Dinsdag 2 Junie 2020, kanaal 146 KykNet NOU om 19h00

Die heruitsendings van hierdie episode is:
Woensdag 3 Junie 2020 - 11h30
Donderdag 4 Junie 2020 - 17h30
Maandag 8 Jun 2020 - 12h30

Hierdie is die FINAAL vand Buite Gauteng Streek se Junior dansers wat opgeneem is op 31 Aug 09h00 & 13h00 in Gauteng

Die items in hierdie episode is:

BodyWorX - Dear future husband
Chanrai Burger - Bedrywige Lyfies
Annamarie Dans Studio - Aswoon
Elite Dance Studio Middelburg - Dancing Again
Anwyn's Acro Dance Academy - Picasso
LPD Studio Of Dancing - Lebetse
Bianca's School of Ballet - Liquorice
Crazy 4 Dance - The Freddies
LPD Studio of Dancing - Meisie Ferguson
Fun Dance Company feat Gymstars - Mense op die Bus
Fancy Feet Dance Studio - Everywhere you look
Pivot Dance Studio - New Kids on the Block
Elizabethfontein Primary - Die Betjies van Betjiesfontein
Anwyn's Acro Dance Academy - O Aarde
LPD Studio of Dancing - Blomtuin
Natasha Tait Dance Studio - No Excuses
Portia Appolis Dance studio - Reflections Dance Crew
Le Dance Studio - Spanish Flair
Elite Dance Studio - Unforgettable
Dance Centre - DC by Heart
Elite Dance Studio - Mosaiek
Alta Boosye Acrobatics - Freakshow
Bianca's School of Ballet - Umbrella Twirl
Feel the Beat Dance Studio - Net Vandag
Dance Centre - Dancing Fools
Dynamic Dance Academy - Vivo
Natasha Tait Dance Studio - Banji
Elite Dance Studio - Voel jy dit ook
Exclusive Model & Dancing Academy - A Million Dreams
Fancy Feet Dance Studio - Dear future husband
SpotlightSA - Blouberg
SpotlightSA - Check it Uit
Maryna Hough Ballet Skool - Sewe Oseane
Gift of Dance - Discovery
Annamarie Dans Studio - Assets
Fun Dance Company feat Gymstars - Sonvanger

Lock down hoef nie "boring" te wees nie, kyk gerus hierdie dans tutorial en probeer dit in die gemak van jou eie huis 😁
02/04/2020

Lock down hoef nie "boring" te wees nie, kyk gerus hierdie dans tutorial en probeer dit in die gemak van jou eie huis 😁

50 second dance plus full tutorial - Suitable for beginners/advanced Language - Afrikaans

20/01/2020

Eerste klas vir 2020 -
Dinsdag 21 Januarie
Inskrywings vanaf 17:15
Klas begin 18:00 tot 19:00

Bestellings van Saterdag se funksie  kan geplaas word by Zani
03/12/2019

Bestellings van Saterdag se funksie kan geplaas word by Zani

3rd Post Prize Giving 30Nov 2019
02/12/2019

3rd Post Prize Giving 30Nov 2019

Address

Despatch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crazy 4 Dance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Crazy 4 Dance:

Share