Adele's Handmade Creations

Adele's Handmade Creations Hand gemaakte houtprodukte en geskenke vir enige geleentheid. Al my produkte is hand gemaak dus is my items nie presies dieselfde nie.

Hou dit asseblief in gedagte as julle by my n bestelling plaas.

08/05/2019
08/05/2019

Soek jy iets nuuts en lekker om saam met jou stokvel vriendinne te doen, of sommer net ñ lekker kreatiewe uitdaging? Bespreek vroegtydig jou kreatiewe klasse. Beperkte openinge.

Kontak my op 0828405585👩‍🎨👩‍🎨👩‍🎨

25/04/2019

Kreatiewe Klasse: Kom ontspan saam met jou ma, ouma, vriendin of selfs jou dogter. Ons maak iets moois en terwyl ons dit maak lag en gesels ons tog te lekker. Saterdag 27 April 13H00 maak ons n huisie en verf dit. Ek het nog plek vir so 4 dames. Inbox my vir meer inligting.

My 2 de kreatiewe klas.
06/04/2019

My 2 de kreatiewe klas.

My tweede Kreatiewe klas wat ek aan gebied het en die vrouens het hulle self baie geniet.
31/03/2019

My tweede Kreatiewe klas wat ek aan gebied het en die vrouens het hulle self baie geniet.

05/12/2017

Kom loer in by Adele's Handmade Creations en kom kry unieke Kersgeskenke. Saterdag, 9 Desember om12:00 Uysstraat 13, Despatch. Bring jou vriendin saam en geniet die middag saam met my.

Kom maak n draai en kyk wat ek het geskenkkies vir Kersfees.  Hand gemaak met liefde.
27/11/2017

Kom maak n draai en kyk wat ek het geskenkkies vir Kersfees. Hand gemaak met liefde.

Vir n koffie hoekkie.
17/11/2017

Vir n koffie hoekkie.

Kopstuk gemaak.
24/10/2017

Kopstuk gemaak.

07/09/2017
27/07/2016
Windpomphorlosies
20/07/2016

Windpomphorlosies

Address

13 Uysstraat
Despatch
6220

Telephone

084 6259196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adele's Handmade Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share