Despatch Kunsfees

Despatch Kunsfees Deelname aan Despatch Kunfees is oop vir beginners tot gevorderde vlak

Maak 'n aantekening in jou dagboek vir 2026...
08/12/2025

Maak 'n aantekening in jou dagboek vir 2026...

12/09/2025

Kunsfees 2026 beplanning vind nou plaas...
Hou die spasie dop vir meer inligting.
Indien jy meer inligting wil ontvang oor die kunsfees, stuur 'n e-pos na [email protected]
🩰🎭🎨🎀πŸ₯πŸŽΉπŸŽ»πŸŽΊπŸŽ·

Now happening... 2026 Festival Planning...
Keep watching this space for more information.
If you want to receive more information about the up coming festival, please send an e-mail to [email protected]
🩰🎭🎨🎀πŸ₯πŸŽΉπŸŽ»πŸŽΊπŸŽ·

Kom geniet die aand saam met Laerskool Frans Conradie.
06/05/2025

Kom geniet die aand saam met Laerskool Frans Conradie.

Die afsluiting van die 2024 Despatch Kunsfees het op 15 Augustus plaas gevind in die vorm van 'n Prestige konsert.  Die ...
23/08/2024

Die afsluiting van die 2024 Despatch Kunsfees het op 15 Augustus plaas gevind in die vorm van 'n Prestige konsert. Die deelnemers van die konsert is deur die verskillende beoordelaars gekies as die bestes in hulle onderskeie kategorieΓ«.

Hier is 'n paar foto's van die aand.

Ons sien uit daarna om hierdie leerders se Kultuurpad te volg.

Nog foto's van die Kunsfees.Vandag is die laaste dag van die 2024 Kunsfees en word afgesluit met Voordrag by Laerskool S...
02/08/2024

Nog foto's van die Kunsfees.

Vandag is die laaste dag van die 2024 Kunsfees en word afgesluit met Voordrag by Laerskool Sonop.

Baie geluk aan elke deelnemer!!!

Dis altyd goed van terugvoering van ons beoordelaars te hoor.n Groot GROOT dankie aan elke beoordelaar wat die Kunsfees ...
01/08/2024

Dis altyd goed van terugvoering van ons beoordelaars te hoor.

n Groot GROOT dankie aan elke beoordelaar wat die Kunsfees moontlik gemaak het.

01/08/2024
01/08/2024
01/08/2024

Dis goed om te sien dat beginners ook aan die Kunsfees deelneem. Ons hoop dat ons haar oor n paar jaar weer by die Kunsfees sal sien.

Address

Despatch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Despatch Kunsfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category