SandArt Cradock

SandArt Cradock SandArt is 'n prettige, interaktiewe en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders van alle ouderdomme. Die koste per partytjie is R300.

SandArt Cradock verskaf al die benodighede om kaartjies met gekleurde sand te versier. Produkte wat ons verskaf: gekleurde sand, boekmerke, poskaarte, A5 kaarte, magnete en meer. Ons verskaf ook stelle wat al die benodighede in het om poskaarte te versier. SandArt Cradock bied ook sandkuns-partytjies aan waartydens die kinders vir 'n uur onder toesig poskaarte met gekleurde sand kan versier. Dit s

luit 'n tafel, sand, 10 poskaarte en toesig in. Vervoer:
Alle pryse sluit gratis vervoer met Die Poswa https://www.facebook.com/groups/717859648300817 in. Kliƫnte is welkom om 'n koerier van hul keuse te gebruik, maar sal dan self verantwoordelik wees vir die onkoste daaraan verbonde.

Address

Cradock

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

0713628243

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SandArt Cradock posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to SandArt Cradock:

Share