Colesberg Paintball

Colesberg Paintball Paintball op die platteland. Kom speel saam! Kom speel saam paintball! Ons kan groepe van 8 spelers op 'n slag hanteer. Skakel ons om 'n afspraak te maak!

Toerusting en beskermde klere word voorsien. Join us for paintball! We can accommodate 8 players per game. Equipment and protective clothing are provided. Contact us to make an appointment. Vraag: Hoe werk dit? Wat kos dit? Antwoord: Standaard koste is R50 vir 50 balletjies. Dit sluit die volledige kit in: oorpak (overall), masker, geweer, balletjies. Ons kan tot 8 spelers akkommodeer. Minimum is

4 spelers, as dit minder is, is dit nie so lekker en opwindend nie. Laat weet wanneer julle pas dan maak ons 'n afspraak. Nou dat dit so warm is, is vroeg in die oggend of laat middag altyd 'n goeie tyd.

Address

Gray Street
Colesberg Town
9795

Telephone

0832354612 (Sarel)

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Colesberg Paintball posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Colesberg Paintball:

Share