Cederberg Landbou Expo

Cederberg Landbou Expo 'n Fees wat fokus op Landbou en gestig is tot voordeel van Haasbekkies Kleuterskool asook die breër gemeenskap van Citrusdal.

🎉 AANSOEKE VIR STALLETJIES IS NOU OOP! 🎉📅 26 & 27 Februarie 2027Ons nooi alle uitstallers – van handgemaakte produkte en...
14/07/2026

🎉 AANSOEKE VIR STALLETJIES IS NOU OOP! 🎉

📅 26 & 27 Februarie 2027

Ons nooi alle uitstallers – van handgemaakte produkte en plaaslike lekkernye tot landbou, leefstyl, mode, kuns en nog vele meer – om vandag nog vir 'n stalletjie aansoek te doen.

✨ Moenie die geleentheid misloop om deel te wees van een van die Wes-Kaap se hoogtepunte op die landboukalender nie!

📩 Kontak ons vandag om jou plek te bespreek of om 'n aansoekvorm aan te vra.

Tag gerus iemand wat hier móét uitstal! 👇

Stalletjies WesKaap

Die aftel na die Cederberg Landbou Expo 2027 het amptelik begin… en ons lineup is besig om warm te raak! 🔥🤩Ons wil hoor ...
19/05/2026

Die aftel na die Cederberg Landbou Expo 2027 het amptelik begin… en ons lineup is besig om warm te raak! 🔥🤩

Ons wil hoor — watter kunstenaars d**k JY gaan by vanjaar se Expo optree? 👀🎶

Diegene wat reg raai, staan dalk ’n kans om iets lekker te wen… 😉🎟️

📍 Cederberg Landbou Expo
📅 26 & 27 Februarie 2027

CederbergFees

🌸 Vandag vier ons die harte van ons huise, plase en gemeenskappe — ons mammas. 🌸Aan elke ma wat vroeg opstaan, altyd gee...
10/05/2026

🌸 Vandag vier ons die harte van ons huise, plase en gemeenskappe — ons mammas. 🌸

Aan elke ma wat vroeg opstaan, altyd gee sonder om iets terug te verwag, en met liefde alles bymekaar hou… dankie. 💛

Van die Cederberg Landbou Expo-span wens ons elke mamma ’n wonderlike Moedersdag toe. Mag jou dag gevul wees met liefde, lag en bietjie bederf — jy verdien dit! 🌷✨

Tag gerus ’n spesiale mamma hieronder wat vandag ekstra liefde verdien 👇💐

🌾 Cederberg Landbou Expo 2027 🌾Merk solank jou kalender – dis weer tyd vir een van die hoogtepunte op die landbou-kalend...
05/05/2026

🌾 Cederberg Landbou Expo 2027 🌾

Merk solank jou kalender – dis weer tyd vir een van die hoogtepunte op die landbou-kalender!

📅 26 & 27 Februarie 2027

Kom geniet ’n naweek vol landbou, innovasie, familiepret en goeie geselskap in die pragtige Cederberg. 🚜

Of jy nou in die bedryf is of net lus is vir ’n lekker dag uit – daar gaan iets wees vir almal!

👉 Meer besonderhede volg binnekort… hou dié spasie dop!

Address

Citrusdal
7340

Telephone

+27842071043

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cederberg Landbou Expo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Cederberg Landbou Expo:

Shortcuts

Share

Category