SingSterre

SingSterre Die Groot Afrikaanse Ligteliedjie Kompetisie

INSKRYWINGS vir SingSterre 2026 is nou oop.www.singsterre.co.zaMeer afdelings, meer liedjies, groter TALENT             ...
10/04/2026

INSKRYWINGS vir SingSterre 2026 is nou oop.

www.singsterre.co.za

Meer afdelings, meer liedjies, groter TALENT














https://youtu.be/fUnR3jCVMfASINGSTERRE ALG WENNER 2025  | MILAH REDELINGHUYS | JANINE G | MELK IN JOU TEE | PROGRAM MUGZ...
07/04/2026

https://youtu.be/fUnR3jCVMfA

SINGSTERRE ALG WENNER 2025 | MILAH REDELINGHUYS | JANINE G | MELK IN JOU TEE | PROGRAM MUGZ260002

Singsterre is die nuwe Groot Afrikaanse ligte liedjie sangkompetisie. En die algehele wenner Milah Redelinghuys kuier saam met Melk In Jou Tee.

Sy gesels oor haar drome as jongmeisie om te sing, te skryf en wie sy is in Jesus.

Beslis ‘n episode om na te kyk

Luister gerus na Holy Holy Holy wat gesing word deur Milah

https://music.youtube.com/watch?v=TvMZRT0bXDw&si=tKZBu2sMZw5VNIkE

Aanbieder: Janine G
Redigering: Jancke Grobbelaar
Ons Gas: Milah Redelinghuys

Singsterre is die nuwe Groot Afrikaanse ligte liedjie sangkompetisie. En die algehele wenner Milah Redelinghuys kuier saam met Melk In Jou Tee. Sy...

The Holiday Show is een van die pryse wat Singsterre se afdelinswenner ontvang het. Die 4de April 2026 verskyn Vida Van ...
03/04/2026

The Holiday Show is een van die pryse wat Singsterre se afdelinswenner ontvang het.

Die 4de April 2026 verskyn Vida Van Rensburg in een van die programme.

Vir meer inligting volg hierdie skakel:
https://www.facebook.com/share/1FhE3xcXzB/

Oor die opkomende skool vakansie bied Tween Xstream 'n daaglikse program aan vir kinders en families gratis op hul sosiale media platforms.

Met TV programme, animasies, dagstukkies, en onderhoude met spesiale gaste van reg oor die wêreld is The Holiday Show die perfekte vermaak oor die skool vakansie vir Christen families.

Om die episodes te kyk elke dag is gratis en families hoef nie Tween Xstream intekenaars te wees nie.
Om op hoogte te bly van elke episode, gas bekendstelling, en verdere nuus, kan ouers die Facebook Event gaan volg en op "Going" kliek.

Die skakel is https://www.facebook.com/share/1FhE3xcXzB/

03/03/2026

Die eerste SingSterre 2025 was 'n groot sukses.
In 2026 gaan ons groter .... inskrywings open 13 Maart 2026 en sluit die 31ste Augustus 2026
Inskrywings slegs aanlyn
www.singsterre.co.za
Afrikaans
Oorspronklik
Gospel
Engels











Address

6 Tyman Street
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SingSterre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share