29/08/2026
Wat ’n absoluut fantastiese funksie💃🎶🥳
Vanaand het dit behoorlik gegons by Kleine Skuur Teater Raslouw vir ń 40e viering, en daar is geen beter manier as om dit te vier met die goue era van die tagtigerjare.
Die musiek, die helder kleure en die nostalgie van die 80's kry mense altyd in ’n goeie bui.
Kontak ons gerus om jou datum te reserveer vir jou opkomende funksie.
Navrae WAPP Datum, Tipe funksie, Hvl gaste en jou epos adres vir volledige inligting met voorstelle. 0627066522