Uit die Bloute

Uit die Bloute Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Uit die Bloute, Theatrical Play, 7 Mulsdres Mile, Eldoraigne, Centurion.

Ons eerste Uit die Bloute met Anna-Mart vd Merwe, Gys de Villiers, regie deur Ilse van Heemert was 'n ongelooflike belew...
05/05/2021

Ons eerste Uit die Bloute met Anna-Mart vd Merwe, Gys de Villiers, regie deur Ilse van Heemert was 'n ongelooflike belewenis wat die grondslag gelê het vir my werk wat gevolg het tot en met vandag.

Die bekroonde regisseur Ilsé van Hemert se verhoogproduksie, Uit die bloute, het in die jare 90 landwyd opslae gemaak. Hierdie werk, saamgestel uit die skryfkuns van die digter en joernalis Eugène Marais. het so diep in kunstefeesgangers se harte gekruip dat dit selfs later herleef met ’n heel n...

03/09/2019

Hoe sal ons kinders ons stories onthou as ons dit nie aan hulle nie vertel nie? Kom sluit tydens Aardklop by Maroela Media aan waar ons die kuns van storievertel gaan laat herleef met ons produksie, “Kontreistories”.

19/04/2019

Uit die Bloute was deel van die pas afgelope Oppiwater Kunstefees, wat n ervaring!

22/03/2019

Uit die Bloute vandag by op die planke om 13:30 by kykNET Hoërskool, Uit die Bloute is die eerste keer in 1996 by die KKNK opgevoer en het destyds die Herrie-Prys gewen vir die Beste Grondverskuiwende produksie, nou pas genomineer vir n Woordtrofee by die Woordfees: Beste Musiekgedrewe Produksie

21/03/2019

Ons open vanmiddag om 14:30 by kykNET Hoërskool by sien julle daar

Genomineer vir n Woordtrofee! Moenie hierdie uitsonderlik beeldskone produksie misloop nie, by ABSA KKNK 21 - 24 Maart e...
20/03/2019

Genomineer vir n Woordtrofee! Moenie hierdie uitsonderlik beeldskone produksie misloop nie, by ABSA KKNK 21 - 24 Maart en Oppiewater Kunstefees 15 - 19 April

18/03/2019

Ons is op pad KKNK toe met hierdie baie besonderse produksie:
21 - 24 Maart in die kykNET Hoërskool

05/03/2019

"Uit die bloute is ’n musiekteaterstuk wat in die 90’s een van die mees suksesvolle produksies ná die afskaffing van die destydse streeksrade was. Nou herleef hierdie vindingryke herverbeelding van twee klassieke kortverhale van Eugéne Marais met die gewilde akteurs Paul du Toit en Jenna Dunst...

Address

7 Mulsdres Mile, Eldoraigne
Centurion

Telephone

+27832682570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uit die Bloute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Uit die Bloute:

Share