Die Skuur

Die Skuur Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Skuur, Performance & Event Venue, Emeritus Street, Smallholding 78, Lekkerhoekie, Swartkop, Centurion.

Funksies
Spanbou
Troues
Verjaarsdae
Konferensies
Matriekafskeid
Familie dae
Privaat funksies
Buffet etes
After parties Piekniek

31/08/2026

Bespreek jou eindjaar funksie vandag!!

🌻10 tot 400 aansit
🌻10 tot 4000 buitelug
🌻Venues
🌻Bomas
🌻Braaiers
🌻DJ's
🌻Spyseniering of self spyseniering
🌻Dekor
🌻Temas
🌻 Pret, pret, pret!!!

WA 069 687 0408
Centurion

31/08/2026

Einde van die jaar is naby!!

Kom eindig die jaar op n hoogtepunt by Die Skuur met gesellige samesyn, interressante temas en dekor, heerlike spyskaarte, en soveel meer.

Klein groepies of groot groepe - Die Skuur bied n plek en geleentheid vir almal!!

Bespreek jou eindjaar funksie, Kersete, toekennings geleentheid of afsluiting nou by Die Skuur!!

WA 069 687 0408

24/08/2026

Kom trou by Die Skuur sonder om n arm en been te kos!!

Verskillende kleurskemas en temas. Kapel en onthaal, bruid en bruidegom aantrekkamer. Soveel opsies vir n droom dag en droom prentjie!

WA 069 687 0408

70's Partytjie in Die Stoor, by Die Skuur!! WA 069 687 0408
24/08/2026

70's Partytjie in Die Stoor, by Die Skuur!!

WA 069 687 0408

07/08/2026

Bespreek jou jaareind funksie by Die Skuur!

Maak nie saak hoe groot of hoe klein jou groep is nie. By Die Skuur akkommodeer ons almal!!

Verskeie temas om van te kies, groot buite ruimte, groot onder dak ruimte. Gesellige en bekostigbare venue. Heerlike spyskaart opsies en baie buigsaam vir voorstelle!

WA 069 687 0408

23/07/2026

She fresh off the market kitchen tea at Die Stoor!!

Bookings : WA 069 687 0408

23/07/2026

She's off the Matket.

Kombuistee tema die naweek in Die Stoor.

Besprekings : WA 069 687 0408

15/07/2026

Wanneer Huis Daglelie kuier, kuier hulle gesellig!!

Die Skuur het ruimte vir alles wat gesellig is! Groot Skuur, groot boma vure, braaiers, lekker musiek - als wat n kuier gesellig maak.

Besprekings : WA 069 687 0408

15/07/2026

Sweet Sixteen Flowers Birthday at Die Skuur!

Bookings :

WA 069 687 0408

15/07/2026

Black and White themed 21st Die Skuur

Bookings : 069 687 0408

Address

Emeritus Street, Smallholding 78, Lekkerhoekie, Swartkop
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27696870408

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Skuur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share