Leftfoot Theatre Productions

Leftfoot Theatre Productions Leftfoot Theatre Productions is ‘n produksiehuis wat opwindende nuwe teaterwerk op die planke bring.

We produce new theatre works for stages and festivals alike.

09/06/2026
08/06/2026

André Lötter IS Cruella Barnard

Jy kan hulle toesluit… maar jy kan hulle nie stilmaak nie.

🎭 TRONK MET ’N D
GIF G***S GREGTIGHEID

Waar? Fairtree Atterbury Teater / Innibos / Aardklop

07/06/2026

Ignatius van Heerden IS Leksie Pieterse

Gif. G***s. Geregtigheid. En net ’n bietjie wraak.

🎭 TRONK MET ’N D - Gif, G***s, Geregtigheid

Waar? Fairtree Atterbury Teater / Innibos / Aardklop

06/06/2026

Elzabé Zietsman IS Daisy de Melker …

Sommige vroue dra lipstiffie. Ander dra geheime.

🎭 TRONK MET ’N D

Waar? Fairtree Atterbury Teater / Innibos / Aardklop

Kaartjies by of

05/06/2026

Prok Wrok …

Wie is skuldig?
Wie lieg?
Wie gaan eerste val?

🎭 TRONK MET ’N D

Kaartjies n ons bio ….

Waar? Fairtree Atterbury Teater / Innibos / Aardklop Kunstefees

04/06/2026

Van der Broeken - bewaarder

“In hierdie tronk is niemand onskuldig nie… veral nie die slagoffers nie.”

Die selle raak vol - BESPREEK NOU

03/06/2026

🐆 Drie gevaarlike vroue.
💋 En genoeg geheime om almal skuldig te maak.

🎭 TRONK MET ’N D
Gif. G***s. Geregtigheid.



🎟️ Bepsreek nou

Address

Raslouw
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leftfoot Theatre Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share