LorArt

Directions Contact the establishment

LorArt Local artist. Painting her way into the hearts of 🇿🇦

⋒ Story-rich, emotion-filled originals
⋒commission work
⋒DM to order or explore available pieces

It Is Well With My SoulEven when the way ahead is unclear,even when the mist has not yet lifted,I choose to trust the On...
20/10/2026

It Is Well With My Soul

Even when the way ahead is unclear,
even when the mist has not yet lifted,
I choose to trust the One who sees beyond it.

My peace is not found in knowing what lies ahead,
but in knowing Who holds me through it.

“You will keep in perfect peace those whose minds are steadfast, because they trust in You.”
— Isaiah 26:3

Beskikbaar by KAMERS/Makers

The Voice Collective

My suster verjaar vandag. Sy is die gom wat almal bymekaar hou.Die een wat altyd gee, altyd dra, altyd daar is.Vandag wo...
20/03/2026

My suster verjaar vandag.

Sy is die gom wat almal bymekaar hou.
Die een wat altyd gee, altyd dra, altyd daar is.
Vandag word sý gevier nie net vir wat sy doen nie, maar vir wie sy is.

“Waar ek staan”Het jy al afgekyk na jou voeteen besef hoe ver jy eintlik al gekom het?Die pad vorentoe wys nie altyd ver...
16/03/2026

“Waar ek staan”

Het jy al afgekyk na jou voete
en besef hoe ver jy eintlik al gekom het?

Die pad vorentoe wys nie altyd ver nie.
Soms net die volgende tree.
En dalk is dit al wat ons nodig het
net genoeg lig vir waar ons nou staan.

“U woord is ’n lamp vir my voet
en ’n lig vir my pad.”
Ps. 119:105 ✨

“Trek uit jou skoene van gister.”Ek kan maklik vashaak in die verledetob oor dinge wat ek gesê het of nie gesê het nie,d...
06/03/2026

“Trek uit jou skoene van gister.”

Ek kan maklik vashaak in die verlede
tob oor dinge wat ek gesê het of nie gesê het nie,
dinge wat ek gedoen het of wens ek anders gedoen het.

Spyt het ’n manier om aan jou vas te klou.
Soos skoene wat jy aanhou dra lank nadat die dag verby is.

Maar miskien is daar ook ’n uitnodiging om dit uit te trek.
Om jouself los te maak van dit wat jou vashou.
Om nie meer vandag te laat swaar dra aan gister nie.

Soms moet ’n mens net stil raak
… en die skoene van gister uittrek.

Wat is iets van gister wat jy vandag kan los?

Ek dink ons almal het soms hierdie herinnering nodig.Selfs wanneer alles onseker voel,staan ek nog steeds op rots.“Die H...
05/03/2026

Ek dink ons almal het soms hierdie herinnering nodig.

Selfs wanneer alles onseker voel,
staan ek nog steeds op rots.

“Die Here is my rots en my vesting.”
Psalm 18:2

Hierdie werk is tans by te sien saam met

Address

Ceres
Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LorArt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to LorArt:

Shortcuts

Share

Category