30/09/2026
Nie elke geleentheid kom met antwoorde nie.
Party kom met ‘n vraag: Hoe ver is jy bereid om jouself te druk?
Vir ‘n paar weke verruil jy die bekende vir iets heeltemal anders.
Dit gaan nie altyd maklik wees nie.
Dit gaan nie altyd gemaklik wees nie.
Maar die beste stories begin selde daar waar jy gemaklik is.
Daar is ‘n potensiële R1 miljoen wag vir die persoon wat dit die verste vat.
Die res? Dit sal jy self moet ontdek.
Skakel in bio 👉 casting.afrokaans.co.za