12/06/2026
Ja ek het fake hare - en? 😂
Daar is soveel vroue wat sukkel met haargroei en net eenvoudig te min hare op ons kop! My sussie het al die goeie haar gene gekry, ek was nie in daardie ry nie 🤭
Dis hoekom ons met min hare hulp kan kry met extensions. Of jy nou langer hare wil hê of net bietjie volume, dis geen sonde nie. Girl, wees wie jy wil wees!
Dankie Riaan en Penny van Heinz Hair & Beauty wat vir baie jare al na my hare kyk!
Jou hare is tog jou kroon. Dra jou kroon soos jy wil en wees trots daarop!
Kyk my before en after fotos - dan bel jy die salon en maak jou afspraak 👱🏻♀️👩🏼