20/10/2026
HIERDIE SONDAG. IS JULLE REG?
Dis ons 10 jaar Party, en ons beplan om groot te gaan. Sien ons jou daar?
Datum: 25 Oktober 2026
Venue: Daisy Jones Bar
Tyd: 12pm open.
Hierdie is 'n kid friendly jol. Ons het sprinkastelle en 'n slip'n'slide gereel vir die kids. So kom vuur saam met ons ons 10 jaar.
Die amazing Battersby gaan die dag vir ons open.