Gemini Music Academy

Gemini Music Academy Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gemini Music Academy, Arts and entertainment, Basset Street, Protea Heights, Brackenfell, Cape Town.

07/03/2026

Baie geluk met jou uitstekende opvoering vanaand waar jy vir West geopen het Anelle.

Ons is baie trots op jou.

Nog videos in die comments.

Congratulations Nicole Muller for winning the Brackenfell High School Carnival Talent Search.We are so proud of you.
01/03/2026

Congratulations Nicole Muller for winning the Brackenfell High School Carnival Talent Search.
We are so proud of you.

Wat 'n Amazing dag.  Almal het so mooi gesing.  Julle was net weereens great soos altyd.  Julle het soveel komplimente o...
19/01/2026

Wat 'n Amazing dag. Almal het so mooi gesing. Julle was net weereens great soos altyd. Julle het soveel komplimente ontvang. Ek is trots op elke liewe een van julle.

Mag hierdie jaar 'n baie groot en suksesvolle jaar wees vir julle almal.

Baie liefde ❤️❤️

Ek wil vanoggend so bietjie "brag" met hierdie oud-student van ons musiekskool.Ek doen dit nie sommer nie, maar somtyds ...
03/12/2025

Ek wil vanoggend so bietjie "brag" met hierdie oud-student van ons musiekskool.

Ek doen dit nie sommer nie, maar somtyds d**k ek dis nodig vir bietjie reklame.

Báie geluk Andriëtte Jou stem was nog altyd besonders.

Baie geluk aan Anelle Brand en Erin Collins met julle trofees wat julle ontvang het by hierdie jaar se Tygerberg Eistedd...
19/09/2025

Baie geluk aan Anelle Brand en Erin Collins met julle trofees wat julle ontvang het by hierdie jaar se Tygerberg Eisteddfod.

Albei is as kategorie wenners aangewys in hul onderskeie ouderdomsgroep.

Thank you for allowing me to do what I love Irina Lebedinskaya
25/08/2025

Thank you for allowing me to do what I love Irina Lebedinskaya

Almal hier by die Academy is so opgewonde oor jou toekoms. Jou mede-studente is almal so trots.
21/08/2025

Almal hier by die Academy is so opgewonde oor jou toekoms. Jou mede-studente is almal so trots.

“Ek d**k daar is min mense wat werklik hul passie as ʼn loopbaan kan uitleef. Ek is verskriklik geseënd.”

Address

Basset Street, Protea Heights, Brackenfell
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 10:00 - 21:00
Tuesday 10:00 - 21:00
Wednesday 10:00 - 21:00
Thursday 10:00 - 21:00
Friday 10:00 - 21:00

Telephone

+27834114508

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gemini Music Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Gemini Music Academy:

Share