Moije Ma en dogter maak Amigurumi en gehekelde geskenke 🩷 Crochet toys and gifts made on order

Kan julle raai wat ons volgende Hekelkit gaan wees? πŸ˜„πŸŽ’πŸ’—Baie opgewonde om die nuwe patroon te begin skryf en bekend te st...
10/06/2026

Kan julle raai wat ons volgende Hekelkit gaan wees? πŸ˜„πŸŽ’πŸ’—
Baie opgewonde om die nuwe patroon te begin skryf en bekend te stel!

Kom hekel saam met ons! Jy kan ten minste 2 stelle handskoene uit een bol wol kry. Lekker kuier, lag en saam leer πŸ§ΆπŸ’—πŸ§€β˜•οΈ
08/06/2026

Kom hekel saam met ons! Jy kan ten minste 2 stelle handskoene uit een bol wol kry. Lekker kuier, lag en saam leer πŸ§ΆπŸ’—πŸ§€β˜•οΈ

Baie spesiale rokkies, met baie liefde gemaak deur Moije en Sekelbos Baba en Kleuter.
07/06/2026

Baie spesiale rokkies, met baie liefde gemaak deur Moije en Sekelbos Baba en Kleuter.

Opsoek na 'n unieke en persoonlike geskenk vir 'n Babatee? Wat van 'n handgemaakte geskenk wat pas by die kamer se dekor...
01/06/2026

Opsoek na 'n unieke en persoonlike geskenk vir 'n Babatee? Wat van 'n handgemaakte geskenk wat pas by die kamer se dekor en kleure? πŸ‘ΆπŸ’•

Die oulike skapie is 'n spesiale geskenk en verpak vir die kliΓ«nt met 'n persoonlike boodskap πŸ‘πŸ’—

Ons het gister weer 'n heerlike Hekel-handsak Werkswinkel gehad by Knitter Knatter - Wolwinkel! Kyk net hoe mooi het alm...
31/05/2026

Ons het gister weer 'n heerlike Hekel-handsak Werkswinkel gehad by Knitter Knatter - Wolwinkel! Kyk net hoe mooi het almal se handsakke uitgekom πŸ‘œπŸ’—

Dankie aan elke dame wat die werkswinkel bygewoon het, dit was heerlik om die nuwe mense te ontmoet en lekker om van ons bestaande kliΓ«nte weer te sien!

Crochet leather handbag kit πŸ’—πŸ‘œ. Make your own handbag or make it as a gift for a special person!Wil jy graag jou eie han...
28/05/2026

Crochet leather handbag kit πŸ’—πŸ‘œ. Make your own handbag or make it as a gift for a special person!

Wil jy graag jou eie handsak hekel? Hier is jou kans! πŸ§ΆπŸ‘œ

Gehekelde handsak van Macrame braid, egter leer basis, flap en verstelbare band.

Die stel het alles wat jy benodig (hekelpen, macrame braid, leer stel, wolnaald, steekmerker, patroon met fotos) - alles netjies verpak.

Everything you need to crochet your bag available in one kit!

Price / Prys: R420 each (courier options available, but excluded). Whatsapp 0845493651 for details or orders

Is jy 'n Frenchie Mamma? Kyk net hier!! πŸΆπŸ’•Ons het die hondjie gemaak volgens 'n foto van ons kliΓ«nt se hondjie. Is sy ni...
06/05/2026

Is jy 'n Frenchie Mamma? Kyk net hier!! πŸΆπŸ’•

Ons het die hondjie gemaak volgens 'n foto van ons kliΓ«nt se hondjie. Is sy nie dierbaar nie? πŸ’—

Wil jy graag jou eie handsak hekel of jou Ma bederf op Moedersdag met n geskenkbewys vir ons werkswinkel? Ons gebruik Ma...
05/05/2026

Wil jy graag jou eie handsak hekel of jou Ma bederf op Moedersdag met n geskenkbewys vir ons werkswinkel? Ons gebruik Macrame rope en egte leer bodem, flap en verstelbare band.

Ons het nog net 'n paar plekke oop vir die 6 & 13 Junie 2026 werkswinkel (dis een werkswinkel oor 2 Saterdae)

Kom leer, lag en hekel saam! πŸ§ΆπŸ’•πŸ‘œ

Nog maatjies verjaar in die Vissieklas!πŸ’—πŸ³πŸͺΌπŸ Ons hoop hulle het almal 'n baie spesiale dag πŸ’•
08/04/2026

Nog maatjies verjaar in die Vissieklas!πŸ’—πŸ³πŸͺΌπŸ 

Ons hoop hulle het almal 'n baie spesiale dag πŸ’•

Address

Cape Town
7560

Telephone

+27845493651

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moije posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Moije:

Share