DDJ's-DJ Hein de Swardt

DDJ's-DJ Hein de Swardt DDJ's is gestig deur Hein de Swardt met meer as 8 jaar se ondervinding in great dans musiek. Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie.

Ons diens die hele wes-kaap en geen funksie is te groot of te klein nie. kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie of raad oor musiek by jou trou dag. Ons almal het dit nou eens dat musiek sekerlik een van die top 3 belangrikste goed by jou troue is. Lekker kos, foto's wat jou nie oor 10 jaar sal skaam maak nie en natuurlik goeie musiek! Met meer as 8 jaar ondervinding in troues sal ons jou spesiale

aand onvergeetlik maak vir jou en jou gaste! Ons spesialiseer in die beste langarm, "oldies" en dans musiek en sal seker maak dat die gaste die aand geniet soos net ons afrikaners kan.

Address

Cape Town
7441

Telephone

083 300 1331

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DDJ's-DJ Hein de Swardt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share