01/02/2026
Goeie môre aan al my Crafters. Sjoe ek was nou lank genoeg stil. Vertrou dat dit nog goed gaan met almal. 🌷
Dis weer tyd om te Skulder en te Craft.
Ek kom deel graag wat ek gister geskulder het en hy is te koop vir enige iemand wat belangstel.
Red Hot Poppies, Hout Canvas
600 x 420. DM of WhatsApp my vir prys.
Dit sluit ongelukkig geen koerier kostes in nie, maar kan wel gereel word.
Mag jul almal n Geseënde dag hê.
Groete tot n volgende keer. 💐