27/05/2026
๐๐ฅ๐จ๐๐ฆ๐๐จ๐ง๐ญ๐๐ข๐ง, ๐ก๐ข๐๐ซ ๐ค๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ ๐ค๐ฎ๐ง๐ฌ!
Die Vrystaat Kunstefees vind vanjaar van 7 tot 11 Julie in die Rosestad plaas, en die Suidoosterfees wens ons feesvriende โn ongelooflike fees vol onvergeetlike verhoogoomblikke toe.
As jy wonder wat om te gaan kyk, het ons โn lys saamgestel van produksies wat beslis nie misgeloop behoort te word nie โ van teater en musiek tot aangrypende stories en spitsvondige vermaak.
Kyk hier na Suidoosterfees se aanbevelings: https://suidoosterfees.com/project/vrystaat-kunstefees-sof-se-aanbevelings/ # Besoek die Vrystaat Kunstefees se webwerf vir die volledige program: https://vrystaatkunstefees.co.za/
Hierdie produksies word moontlik gemaak deur die ondersteuning van Suidoosterfees, NATi, die Festival Enterprise Catalyst (FEC), die Jobs Fund, Het Jan Marais Nationale Fonds, Hessequa Harmonie, Toyota Stellenbosch Woordfees, Vrystaat Kunstefees en Tafelberg-Uitgewers.
Mag die teaters vol wees en die applous lank aanhou! ๐
NATi โข Nasionale Afrikaanse Teater-Inisiatief, Festival Catalyst, Niรซl Rademan Produksies / Hessequa Harmonie, Toyota Stellenbosch Woordfees, Vrystaat Kunstefees, Jonathan Ball Publishers Local