18/01/2022
Geagte Fairtrade plaaswerkers:
Ek bring net die volgende onder julle aandag:
Afit Werkswinkel:
Plek: Bosmanboerdery
Datum: 05/03/2022
Tyd: 08H:30
Ons wil graag 2 werkers per projek/plaas daar he om die werkswinkel saam ons te doen want baie van ons werkers het dit nodig om die ESTA Wet sowel as die Sektorale Vastelling te verstaan, so-ook die nuwe vaderskapverlof hoe dit geneem mag word en hoe jy daarvoor kwalifiseer. Ons sien uit om graag van julle te hoor.
Kontakpersoon:
Abraham Oerson
Self: 0646269308
Email: [email protected]