Mandri Sutherland

Mandri Sutherland Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mandri Sutherland, Theatrical Play, Cape Town.
(3)

Gauteng, ons is amper op pad! 🎭 Ons eindig die reis in PTA en JHB. Hier is 4 laaste kanse om Vrou Ens. te sien:16 Nov Mi...
25/10/2024

Gauteng, ons is amper op pad! 🎭 Ons eindig die reis in PTA en JHB. Hier is 4 laaste kanse om Vrou Ens. te sien:

16 Nov Middag Show in PTA - https://www.quicket.co.za/events/288164-vrou-ens-by-caf-barcelona-middag/?ref=organiser-profile #/

16 Nov Aand Show in PTA - https://www.quicket.co.za/events/288169-vrou-ens-by-caf-barcelona-aand/?ref=organiser-profile #/

19 Nov in Waterkloof - https://www.quicket.co.za/events/287706-vrou-ens-in-waterkloof/?ref=organiser-profile #/

20 Nov in Emmarentia - https://www.quicket.co.za/events/287713-vrou-ens-in-emmarentia/?ref=organiser-profile #/

Dankie aan almal in Nederland en België wie kom ondersteun het 🙏🏻 Ons maak gou weer só! 🎭 📍Lier, Brussels, Woerden, Alkm...
20/06/2024

Dankie aan almal in Nederland en België wie kom ondersteun het 🙏🏻
Ons maak gou weer só! 🎭

📍Lier, Brussels, Woerden, Alkmaar ☑️

Mandri Sutherland Jeandré Hammond

Junie in België en Nederland 🇧🇪🇳🇱7 Junie - +32 471 64 85 078 Junie - +32 499 90 20 8514 Junie - UITVERKOOP 15 Junie - ht...
31/05/2024

Junie in België en Nederland 🇧🇪🇳🇱

7 Junie - +32 471 64 85 07
8 Junie - +32 499 90 20 85
14 Junie - UITVERKOOP
15 Junie - http://www.eventbrite.nl

Spread the word 🎭🙏🏻

Hallo Gauteng! Ek bring weer my eenvroustuk, Vrou ens. na julle toe! Hier is nou jou kans om my stuk 16 Mei by Die Centu...
08/04/2024

Hallo Gauteng!
Ek bring weer my eenvroustuk, Vrou ens. na julle toe!

Hier is nou jou kans om my stuk
16 Mei by Die Centurion Teater te sien
Laat weet asb vir al jou mense!

Kaartjies is beskikbaar op Quicket:
https://www.quicket.co.za/events/257054-vrou-ens-met-mandri-sutherland-komedie-die-centurion-teater/ #/
__________

My eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar ek al meer as 130 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het. Die stuk is ‘n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking.

“Mandri sê ‘n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede. Sy sê ‘n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik d**k”.

Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam.

26/03/2024

Hello mense 👋🏻

Ons is terug met Mandri se eenvrouvertoning, Vrou Ens., van April af 🎭 Na afloop van ons eerste 130 Shows het ons besef dat mense dit nogsteeds wil en moet sien - vir die eerste keer of net nóg 'n keer 👏🏻 Vrou Ens. het ook by die 2023 Vrystaat Kunstefees twee pryse gewen - Mandri vir Beste Aktrise of Akteur en die produksie vir Beste Grensverskuiwende werk 🩵

Waaroor gaan Vrou Ens.?
"Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar sy al meer as 130 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het. Die stuk is 'n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking.

Mandri sê 'n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede. Sy sê 'n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik d**k. Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam, maar los dalk net jou hond en kind by die babysitter!"

April Open Shows:
- 12de in Devil's Peak
- ⁠13de in Durbanville
- ⁠19de in Tamboerskloof

Kaartjies vir dié Huis Konserte is hier beskikbaar (Minimal availability):

https://www.quicket.co.za/organisers/55115-vrou-ens

Dan, indien jy dit eerder in 'n Teater wil sien, gaan ons ook 26 en 27 April by Die Boer in Durbanville wees 🙏🏻 Kaartjies hier te kry:

https://dieboer.com/program

Kom kyk en lag saam. Kom ondersteun die kunste. Of deel dit met jou Tannie en peetkind in die Kaap. Van Mei af sal ons buite die Kaap ook Show 😊

Address

Cape Town

Telephone

+27825947327

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mandri Sutherland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Mandri Sutherland:

Share

//iconSize: [32, 32], //html: '' }) .bindTooltip(name, { //permanent: true, direction: 'bottom', //offset: L.point(12, 25), //opacity: 0.88, interactive: true }) .bindPopup(name); markersLayer.addLayer(marker); } function getMore() { if (gettingMore) { return; } gettingMore = true; var center = map.getCenter(); $.ajax({ url: "/vicinitysearch", data: { lat: center.lat, lng: center.lng, country: "SOUTH AFRICA" } }) .done(function(data) { var added = 0; data.forEach(function(loc) { if (!locationIds.includes(loc.id)) { var mapLoc = {id:loc.id,lat:loc.latitude,lng:loc.longitude,title:trunc20(loc.name),popupHtml:loc.popupHtml,urlPath:loc.urlPath,pictureUrl:loc.pictureUrl}; locations.push(mapLoc); locationIds.push(loc.id); map._addMarker(mapLoc); added++; } }); }) .always(function() { gettingMore = false; }); } map._clearMarkers = function() { markersLayer.clearLayers(); } }); }, 4000); });