Emmie Smit Portfolio

Emmie Smit Portfolio For forever, I´ve lingered in the weird and wonderful worlds.

Paper collage character & eyes
02/05/2026

Paper collage character & eyes

Paper collage characters
02/05/2026

Paper collage characters

RSG ATKV RADIO- DRAMA SKRYFSKOOL 2025 KAAPSTAD 3 MEI@SAUK
03/05/2025

RSG ATKV RADIO- DRAMA SKRYFSKOOL 2025 KAAPSTAD
3 MEI@SAUK


HuistoegaantydIn die kombuisrak,lê n hopie bruin pere,in n tuisgemaakte keramiekbak,gevuur en versier met vere.Aan die w...
07/03/2025

Huistoegaantyd

In die kombuisrak,
lê n hopie bruin pere,
in n tuisgemaakte keramiekbak,
gevuur en versier met vere.

Aan die waslyn wapper broek en rok,
saam met nog klere.
Vanaf koker snel die tuiskok,
na wasmasjien omvou in oondgeure.

Langs die laatmiddagverkeer op die brug,
loop drie menere.
Elkeen met n houtkrat op die rug;
moeg geploeg; met liddoringsere.

Bo-oor die verkeersknope,
vlieg pendelaars huistoe soos telke kere.
By Spar doen ouers inkope,
vir aandetes en skoolbroodsmere.

Tuis,
agter elkeen van die slaapkamerdeure,
worstel 'n kind met die daaglikse huiswerkkruis.
Ongesiens verduister nog 'n dag se kleure.

Die wandelliedAs ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad;As ek moeg word vir die lewe in die stad, l...
20/02/2025

Die wandellied

As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad;
As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad;
in die veld pluk ek 'n wandelstaf van die naaste doringboompie af,
en sing my wandellied, en sing my wandellied.

Of ek luister na my eie voeteval op pad oor berg en dal.
Of ek luister na my eie voeteval op pad oor berg en dal.
Dan's ek weer die eensaam wandelaar na die lekker landstreek wie-weet-waar,
'n swerwer lewenslank, 'n swerwer lewenslank.

En die blou plafon wat oor die velde strek sal saans my sluimer dek.
En die blou plafon wat oor die velde strek sal saans my sluimer dek.
En die sterreheer sal kom en gaan oor die maanverligte hemelbaan
en vriend'lik wink van ver, en vriend'lik wink van ver.

Woorde: EITEMAL

16/01/2025

Terracotta village, made with clay from the garden.
30/09/2024

Terracotta village, made with clay from the garden.

Taking my human to school
30/09/2024

Taking my human to school

Address

Cape Town
8000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Emmie Smit Portfolio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Emmie Smit Portfolio:

Share

Category