14/08/2026
‘n Week voor ons show Worcester toe kom!
As jy nog beplan om Ek, Ouer by die Breedevallei Kunstefees te kom kyk, is nou die tyd om jou kaartjies te bespreek!
Ek, Ouer is ’n eerlike, skreeusnaakse en soms roerende eenvrouvertoning oor die chaos van enkelouerskap – van Coco Pops en collagen lollies tot momfluencers en die Durbanville-mamma-subkultuur.
🎭 21 Augustus | Breedevallei Kunstefees Hugo Naudé Art Centre 7:30 pm
🎟️ Bespreek jou kaartjies vandag op Quicket!