Hantam Vleisfees

Hantam Vleisfees Calvinia is skaapwêreld en vanjaar vind die jaarlikse Hantam Vleisfees plaas op 28 en 29 Augustus 2026. Beslis ’n hoogtepunt op die kalender.
(1)

Calvinia is skaapwêreld en die laaste naweek in Augustus is almal en alles in en om die dorp
in rep en roer wanneer die jaarlikse Vleisfees op Vrydag, 26 en Saterdag, 27 Augustus 2022 plaasvind. Volgende jaar gaan dit reeds die 32ste fees wees en die hoofdoel daarvan is steeds, soos dit in 1990
toe alles begin het, om die heerlike, geurige skaapvleis van die streek te bevorder. Sowat 400km vanaf

Kaapstad (en net so ver van Upington) in die noordweste van ons land lê Calvinia. Destyds is besluit dat die verskillende snitte van die skaapkarkas in proe-porsies te koop aangebied sou word deur die onderskeie boereverenigings van die distrik met as beskermliggaam die Calvinia-Landbou-Unie. Daar sou by die vleiskos ook musiek en arena-vermaak aangebied word. Vanjaar se wenresep lyk nog nes daardie destydse een! Kontak:

Kantoor:
027 3418 219
[email protected]

Navrae & Stalletjies
Lizette Lambrechts
083 355 8155

Ons kan nie wag om weer vir Christo & Cobus Snyman by vanjaar se Hantam Vleisfees op 28 en 29 Augustus 2026 te verwelkom...
03/06/2026

Ons kan nie wag om weer vir Christo & Cobus Snyman by vanjaar se Hantam Vleisfees op 28 en 29 Augustus 2026 te verwelkom nie. Hierdie optrede gaan jou op die dansvloer hou!
Sien meer by www.hantamvleisfees.online

Registreer jou span voor 21 Augustus om 12:00 vir die Toutrek Kompetisie by die Hantam Vleisfees 2026.Let wel:Ons aanvaa...
02/06/2026

Registreer jou span voor 21 Augustus om 12:00 vir die Toutrek Kompetisie by die Hantam Vleisfees 2026.
Let wel:
Ons aanvaar geen inskrywings op die terrein of laat inskrywings nie.
📞 Kontak:
Giel Kotze – 082 567 9818
Jaco Visagie – 083 233 9075

SLAGLAM KOMPETISIE🐑Navrae:Hardus 073 124 5342Kobus 083 463 6693Thinus 082 825 3887
29/05/2026

SLAGLAM KOMPETISIE🐑
Navrae:
Hardus 073 124 5342
Kobus 083 463 6693
Thinus 082 825 3887

Kom kuier en wandel tussen ons stalletjies! Alles van lekker kos, mooi goedjies en unieke produkte. Daar is iets vir alm...
28/05/2026

Kom kuier en wandel tussen ons stalletjies!
Alles van lekker kos, mooi goedjies en unieke produkte. Daar is iets vir almal!

Niks klop egte Karoo vleis nie! By die Hantam Vleisfees kan jy die hele naweek smul aan die beste vleis by ons kosstalle...
27/05/2026

Niks klop egte Karoo vleis nie!
By die Hantam Vleisfees kan jy die hele naweek smul aan die beste vleis by ons kosstalletjies.
👉 Bring jou eetlus!
Foto: OnsKarooEnKontrei

Die Kaapland Boereorkes gaan ons vermaak by die Hantam Vleisfees in die Tromp Nel Saal op 28 en 29 Augustus 2026.👉 Kom g...
25/05/2026

Die Kaapland Boereorkes gaan ons vermaak by die Hantam Vleisfees in die Tromp Nel Saal op 28 en 29 Augustus 2026.
👉 Kom geniet die klanke en kuier saam!

Maak reg vir iets besonders!Ons bring weer die veteraan motor- en trekkeroptog na Calvinia. ’n Ware viering van erfenis ...
20/05/2026

Maak reg vir iets besonders!
Ons bring weer die veteraan motor- en trekkeroptog na Calvinia.
’n Ware viering van erfenis en tradisie!

Wil jy alles weet oor die fees?👉 Besoek ons webtuiste vir:• Kunstenaars• Aktiwiteite• Borge• En nog baie meer!www.hantam...
18/05/2026

Wil jy alles weet oor die fees?
👉 Besoek ons webtuiste vir:
• Kunstenaars
• Aktiwiteite
• Borge
• En nog baie meer!
www.hantamvleisfees.online

Nog ’n kunstenaar wat jy nie wil mis nie, genaamd Daniël Viljoen.Daniël gaan optree by die Hantam Vleisfees op 29 August...
14/05/2026

Nog ’n kunstenaar wat jy nie wil mis nie, genaamd Daniël Viljoen.
Daniël gaan optree by die Hantam Vleisfees op 29 Augustus 2026 – maak seker jy kom kyk!

Address

Hoofstraat
Calvinia
8190

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hantam Vleisfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Hantam Vleisfees:

Share