Kunsklasse Aangebied Deur Michelle

Kunsklasse Aangebied Deur Michelle My naam is Michelle Pretorius en ek gee ekstra kunsklasse by Laerskool Overberg.

Kwartaal 2 en 3 was besig! Ons het ingeskryf vir die Flame en Helderberg Eisteddfod en die tannie is SO trots op julle! ...
03/09/2025

Kwartaal 2 en 3 was besig! Ons het ingeskryf vir die Flame en Helderberg Eisteddfod en die tannie is SO trots op julle! Julle harde werk het beslis vrugte afgewerp 💕

Ons het ook eier houers geverf vir moedersdag, diere karakters geteken, geleer oor die verskillende kleure soos byvoorbeeld komplimentêre, split komplimentêre kleure, drieklank kleure ens.

Wat het ons die 1ste kwartaal gedoen? Ons het bietjie geleer oor die verskillende kleurpotlode, houtskool/chalk, waterve...
30/03/2025

Wat het ons die 1ste kwartaal gedoen? Ons het bietjie geleer oor die verskillende kleurpotlode, houtskool/chalk, waterverfpotlode, kleure wat bymekaar pas ens.

MY KUNS WERKSBOEKIE GRAAD 2-3: BOEK EEN NOU BESKIKBAAR 🎉🎨Stuur asseblief ‘n Whatsapp na 066 540 9455 om jou kind se boek...
18/01/2025

MY KUNS WERKSBOEKIE GRAAD 2-3: BOEK EEN NOU BESKIKBAAR 🎉🎨

Stuur asseblief ‘n Whatsapp na 066 540 9455 om jou kind se boekie te bestel. Jou boekie sal binne 5-7 werksdae beskikbaar wees vir kolleksie in Caledon. Koerier kostes vir areas buite Caledon is additioneel.

Goeie môre mammas & pappas van Caledon 🤗 glo en vertrou dat julle lekker kon rus die vakansie. Mag 2025 vir julle ‘n ges...
06/01/2025

Goeie môre mammas & pappas van Caledon 🤗 glo en vertrou dat julle lekker kon rus die vakansie. Mag 2025 vir julle ‘n geseënde jaar wees!

Wil net laat weet dat ons weer die 15de Januarie begin met die ekstra kuns klassies.

Plek: Laerskool Overberg

Stuur asseblief ‘n persoonlike whatsapp as julle enige vrae het.

Vriendelike groete,
Michelle 🌸

Kwartaal 3 was lekker 🤗 ons het Mona Lisa geverf, ‘n bietjie onderste-bo geteken, met houtskool (stokkies, potlode en po...
21/09/2024

Kwartaal 3 was lekker 🤗 ons het Mona Lisa geverf, ‘n bietjie onderste-bo geteken, met houtskool (stokkies, potlode en poeier) leer teken, toonwaardes, van ons het ingeskryf vir die eisteddfod, blomme ‘geverf’ deur om sakke te gebruik, ‘n “still life” geverf en ‘n bietjie geleer hoe ‘n mens vorms kan gebruik om sekere diere te teken.

Baie geluk aan die 3 jong dames 💕 die tannie is baie trots op julle! 🎨🖌 Twee silwer en een silwer plus 🎉
10/09/2024

Baie geluk aan die 3 jong dames 💕 die tannie is baie trots op julle! 🎨🖌 Twee silwer en een silwer plus 🎉

Hallo mammas en pappas, hiermee wil ek julle net in kennis stel dat ons na ‘n ander lokaal geskuif het. En dat ons tye o...
14/05/2024

Hallo mammas en pappas, hiermee wil ek julle net in kennis stel dat ons na ‘n ander lokaal geskuif het. En dat ons tye ook so bietjie verander het 👇🏻

Hier is 'n paar kiekies om te wys wat ons als in kwartaal 4 gedoen het 😃Ons het selfportrette geteken, met air-dry clay ...
15/01/2024

Hier is 'n paar kiekies om te wys wat ons als in kwartaal 4 gedoen het 😃

Ons het selfportrette geteken, met air-dry clay gewerk, pointillism prentjies gemaak, geleer hoe lyk pop-art, kersfees balletjies gemaak en nog meer.

Ons was lekker besig in die 3de kwartaal - ons het geleer van vorms, toonwaardes, ons het tot ons eie klei gemaak en met...
25/10/2023

Ons was lekker besig in die 3de kwartaal - ons het geleer van vorms, toonwaardes, ons het tot ons eie klei gemaak en met koffie geverf 🤗🤗 Klein Ovies

Hallo mammas en pappas by Klein Ovies ! Termyn 3 begin amper - onthou om julle kiddies te registreer vir ekstra kunsklas...
14/07/2023

Hallo mammas en pappas by Klein Ovies ! Termyn 3 begin amper - onthou om julle kiddies te registreer vir ekstra kunsklasse indien hulle graag dit sal wil doen. 😀

Ouers kan hulle kind of kinders hieronder registreer:
https://kunsklassemp.wixsite.com/kunsklasse

Ons het vir die laaste week van die kwartaal pom-poms geleer maak en dit op diertjies geplak 🧶🦔🐢
20/06/2023

Ons het vir die laaste week van die kwartaal pom-poms geleer maak en dit op diertjies geplak 🧶🦔🐢

EKSTRA KUNSKLASSE 🖌️🎨Wil jou kind ekstra kunsklasse doen? Ek bied elke kwartaal ekstra kunsklasse aan by Laerskool Overb...
14/06/2023

EKSTRA KUNSKLASSE 🖌️🎨

Wil jou kind ekstra kunsklasse doen?

Ek bied elke kwartaal ekstra kunsklasse aan by Laerskool Overberg (die klein ovies) 🤗

https://kunsklassemp.wixsite.com/kunsklasse

Sien die dae en tye hieronder 👇🏻

Klein Ovies

Address

Caledon
7230

Opening Hours

Monday 13:30 - 16:00
Tuesday 13:30 - 16:00
Wednesday 14:00 - 16:00
Thursday 14:00 - 16:00

Telephone

+27665409455

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kunsklasse Aangebied Deur Michelle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kunsklasse Aangebied Deur Michelle:

Share

Category