KREATIEF

KREATIEF Live Music Venue Burgersdorp
KREATIEF promotes all forms of creativity, from visual arts to music
(1)

29/08/2026

Venus and the Fireflies performs at KREATIEF on Friday, 23 April 2027 for one night only. 😀🎶

29/08/2026

Great shows at KREATIEF! Support us and buy a ticket. 🎶
0723909019

27/08/2026
Neil Nachtrein is op 23 September by KREATIEF! Moenie die aand mis nie. 0723909019.
25/08/2026

Neil Nachtrein is op 23 September by KREATIEF! Moenie die aand mis nie. 0723909019.

Neil Nachtrein stel op 28 Augustus sy splinternuwe enkelsnit “Asem In Die Strate” vry. 🖤

Pre - Save - https://ffm.to/neil-nachtrein-asem-in-die-strate

Great shows at KREATIEF in September and October.Rocco de Villiers - 9 SeptemberAfriKalt - 16 SeptemberNeil Nachtrein - ...
23/08/2026

Great shows at KREATIEF in September and October.
Rocco de Villiers - 9 September
AfriKalt - 16 September
Neil Nachtrein - 23 September
Terug na Louis Trichardt - 26 September
Horison Band - 1 October

Buy tickets @ R150, light meal included

Free entry for all school children if you have booked in advance. KREATIEF and the sponsors will pay for the children's tickets.

Enquiries 0723909019

19/08/2026

Great shows at KREATIEF in Burgersdorp! Please support brilliance.

Lekker shows by KREATIEF in Burgersdorp @ R150, ligte ete ingesluit. 0723909019
19/08/2026

Lekker shows by KREATIEF in Burgersdorp @ R150, ligte ete ingesluit. 0723909019

Nog ‘n lekker show wag by KREATIEF op 1 Oktober! Dankie Horison Band dat jul by KREATIEF stop. Moenie die lekker show me...
18/08/2026

Nog ‘n lekker show wag by KREATIEF op 1 Oktober! Dankie Horison Band dat jul by KREATIEF stop.

Moenie die lekker show met briljante musikante mis nie. Kaartjies kos net @ R150, ligte ete ingesluit.

Gratis toegang vir alle skoolkinders indien jy vooraf bespreek het. KREATIEF en die borge betaal die kinders se kaartjies.

0723909019

Terug na Louis Trichard, ongelooflike toneel deur Jean-Pierre Paquot op KREATIEF se verhoog in Burgersdorp. Hoe bevoorre...
17/08/2026

Terug na Louis Trichard, ongelooflike toneel deur Jean-Pierre Paquot op KREATIEF se verhoog in Burgersdorp. Hoe bevoorreg kan ons wees!

Moenie die heerlike aand mis nie. Slegs R150, ligte ete ingesluit nie.

Gratis toegang vir alle skoolkinders, bo 13 jaar, indien jy vooraf bespreek het. KREATIEF en die borge betaal die kinders se kaartjies.

0723909019

Neil Nachtrein LIVE by KREATIEF! Digter, dromer, liedjieskrywer en musikant. Jou lewe gaan verander.Moenie die heerlike ...
17/08/2026

Neil Nachtrein LIVE by KREATIEF! Digter, dromer, liedjieskrywer en musikant. Jou lewe gaan verander.

Moenie die heerlike aand mis nie. Slegs R150, ligte ete ingesluit nie.

Gratis toegang vir alle skoolkinders indien jy vooraf bespreek het. KREATIEF en die borge betaal die kinders se kaartjies.

0723909019

Address

Tennis Street
Burgersdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KREATIEF posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to KREATIEF:

Shortcuts

Share