Oppi Dorp Fees

Oppi Dorp Fees Die Oppi-Dorp Fees Is 'n Jaarlikse Geleentheid Wat Gehou Word In Bronkhorstspruit.

Die 2-Dae Fees Bestaan Uit Boeresport, Talle Stalletjies, 'n Biertuin, Kinder Vermaak, Karnaval En Ook Verskeie Bekende Afrikaanse Kunstenaars Wat Optree Op Die Verhoog.

Is die een van jou pelle ? Laat weet ons in die comments en tag hulle πŸ˜‚πŸ˜‚
11/09/2026

Is die een van jou pelle ? Laat weet ons in die comments en tag hulle πŸ˜‚πŸ˜‚

09/09/2026

POV: Jy het nou net by Oppidorp Fees aangekom ! πŸŽ‰πŸ€©

🎀 Dink jy jy kan sing? Dan is hierdie een vir JOU! 🎢πŸ”₯OppiDorp se Sangkompetisie is hier, en daar is ’n lekker R10 000 op...
07/09/2026

🎀 Dink jy jy kan sing? Dan is hierdie een vir JOU! 🎢πŸ”₯

OppiDorp se Sangkompetisie is hier, en daar is ’n lekker R10 000 op die spel! πŸ’°πŸ†

Kom wys ons wat jy kan doen, klim op die verhoog en sing jou hart uit. ❀️🎢

Of jy nou ’n gebore entertainer is of net weet jy het ’n stem wat gehoor moet word β€” ons wil jou hoor!

🎀 Groot prys: R10 000!

πŸ“’ Skryf in, bring jou beste en kom maak jou stem bekend!

Did you know this ? Let us know in the comments what you are most excited for ! πŸ”₯
04/09/2026

Did you know this ? Let us know in the comments what you are most excited for ! πŸ”₯

Tag die tjommie saam met wie jy die dag gaan geniet πŸ₯³πŸ”₯
02/09/2026

Tag die tjommie saam met wie jy die dag gaan geniet πŸ₯³πŸ”₯

Get your tickets before they sell out !!!πŸ₯³
01/09/2026

Get your tickets before they sell out !!!πŸ₯³




Die Fees Bestaan Uit Verskeie Stalletjies, 'n Biertuin, Kompetisies, Stalletjies, Kinder Vermaak, 'n Karnavaal En Top Afrikaanse Kunstenaars Op Die Verhoog.

Laaste Kans Om In Te Skryf Vir Die Oppi Dorp Fees Sang Kompetisie!!Daar Is Nog Net 5 Spasies Oop So Skryf Vandag Nog In!...
29/08/2026

Laaste Kans Om In Te Skryf Vir Die Oppi Dorp Fees Sang Kompetisie!!

Daar Is Nog Net 5 Spasies Oop So Skryf Vandag Nog In!!

Aansoekvorms Is Beskikbaar By Melkweg Pub & Grill [Bronkhorstspruit Rugby Klub] in Bronkhorstspruit, By Die Hoek Pub & Grill [Rayton] En Ook Aanlyn Op Ons Webtuiste!!

Vir Meer Inligting Skakel:
JJ van Staden
Cell: 071 449 8104
E-Pos: [email protected]
Webtuiste: www.oppidorpfees.co.za

πŸ‘‡ Finish it in the comments.
28/08/2026

πŸ‘‡ Finish it in the comments.

πŸš€ **THE FUTURE JUST GOT A FESTIVAL.**30–31 OCTOBER 2026 is going full **OPPIDORP FEES** mode. πŸ”₯πŸ’₯Two days. One massive ex...
26/08/2026

πŸš€ **THE FUTURE JUST GOT A FESTIVAL.**

30–31 OCTOBER 2026 is going full **OPPIDORP FEES** mode. πŸ”₯πŸ’₯

Two days. One massive experience. Music, energy, memories and a weekend you **DO NOT** want to miss.

🌌 **30–31 OCTOBER**
🎢 **OPPIDORP FEES**⚑

Tag your crew and start making plans. πŸ‘€

DIE FEES WAAR JY WIL WEES ! πŸ₯³30-31 Oktober 2026 - Bronkhorstspruit Rugby Club !Sien jou daar ! 🀩
24/08/2026

DIE FEES WAAR JY WIL WEES ! πŸ₯³

30-31 Oktober 2026 - Bronkhorstspruit Rugby Club !

Sien jou daar ! 🀩

Address

32 Olifant Crescent, Bester Park
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi Dorp Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category