Danstique

Danstique Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Danstique, Dance Studio, 20A Exner Str, Brits.

Kom kuier en dans lekker saam. Almal welkom. Groot pret. Vir enige navrae kontak Barbara by 076 188 2992.
11/02/2026

Kom kuier en dans lekker saam. Almal welkom. Groot pret. Vir enige navrae kontak Barbara by 076 188 2992.

03/02/2026
25/01/2026

Plek: Exnerstraat 20a Brits. Wees gereed vir jou Valentyns dans of sommer enige dans funksie wat jy gaan bywoon. Dis groot pret. Loop in en dans uit.

Jaareindfunksie - 2025Baie dankie aan elkeen wat die jaar onvergeetlik gemaak het.  Julle is my trots.  Dankie vir almal...
08/11/2025

Jaareindfunksie - 2025

Baie dankie aan elkeen wat die jaar onvergeetlik gemaak het. Julle is my trots. Dankie vir almal se positiewe bydrae, liefde en ondersteuning.

Dankie vir die saam kuier, lag en dans. Julle word waardeer.

Dankie vir Kobus Scholtz van DSAV Productions vir die puik musiek soos altyd.

Dankie aan Francois Furstenburg - Hot Butter Bakery asook Petro Fustenburg - Petro se Kombuis vir die heerlike kos vir die spoggeleentheid.

01/11/2025
26/09/2025
Baie dankie aan Opkyk Pathways vir die heerlike geseënde oggend en die voorreg dat ons vir julle kon optree. Dankie Kobu...
26/09/2025

Baie dankie aan Opkyk Pathways vir die heerlike geseënde oggend en die voorreg dat ons vir julle kon optree. Dankie Kobus Scholtz DSAV Productions vir die puik klank soos altyd. Dankie Evert Swart vir jou positiewe bydrae met jou puik optrede.

Address

20A Exner Str
Brits
0250

Telephone

+27761882992

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danstique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Danstique:

Share

Category