Magic Products

Call Directions Contact the establishment

Magic Products Vervaardigers van unieke, oulike veeldoelige produkte.

Goeiemiddag almal,Bestellings afgehandel en waaraan ek nou huidiglik nog werk:Klein onderwyser sak met zip sakkie in dek...
27/09/2026

Goeiemiddag almal,

Bestellings afgehandel en waaraan ek nou huidiglik nog werk:
Klein onderwyser sak met zip sakkie in deksel..R 460
Groot dokumente sak: R 310
2 x Custom sakke vir How to Sew
1 x custom cooler sak met afskortings
En dan besig met 200 stoelsakkies...(Darem nou al 110 klaar maar werk nog hard aan hulle)

Laat weet as julle ook nog wil bestel... Ek is nog seker vir so 2 weke besig met die stoelsakkies, daarna kan ek weer vinniger werk aan ander sakke ...

0833044812

Bestellings afgehandel:3 x groot sakke met vynil lining..R 300 elk1 x groot badkamer sakkie, ook met vynil lining..R 200...
01/09/2026

Bestellings afgehandel:
3 x groot sakke met vynil lining..R 300 elk
1 x groot badkamer sakkie, ook met vynil lining..R 200
Gare boksies en sakke vir How to sew
1 x groot ultimate onderwyser sak...R 550

Bestel gerus julle sakke... Whatsapp 0833044812

Weereens, lanklaas gepost maar het klomp verskillende goed gemaak wat ek nie nou al kan opsit nie, onder andere revue kl...
20/07/2026

Weereens, lanklaas gepost maar het klomp verskillende goed gemaak wat ek nie nou al kan opsit nie, onder andere revue klere vir 'n skool..(wag nog vir fotos)

Ek het wel die volgende wat ek kan wys:
6 x Zippy kombersies...R 320 elk
2 x onderwyser sakke... R 520 elk
Custom sakke vir How to Sew en 3 x garehouertjies

Bestel gerus... 0833044812

Ek weet ek post deesdae baie minder maar is nogsteeds baie besig... Bestellings afgehandel:18 x pot houers20 x dustcoats...
05/06/2026

Ek weet ek post deesdae baie minder maar is nogsteeds baie besig...

Bestellings afgehandel:
18 x pot houers
20 x dustcoats (nog 17 om te gaan)
1 x groot onderwyser sak...R 510
6 x zippy kombersies... R 320 elk
1 x all-rounder sak... R 350

Ook nog stringe vlaggies gemaak tussen alles deur....

Bestel gerus op whatsapp 0833044812.
Lead time is deesdae so 1 week na 1 en 'n half weke as ek die materiaal plaaslik kan kry ..

Ok, ek was baie stil maar het nie stilgesit nie ..Hier is 'n paar goedjies wat ek darem kan wysGroot onderwyser sak..R 5...
04/05/2026

Ok, ek was baie stil maar het nie stilgesit nie ..
Hier is 'n paar goedjies wat ek darem kan wys
Groot onderwyser sak..R 510
Custom sakke vir How to Sew
Verskeidenheid sleeves vir laptops, design tablet en Portfolio..

Ek is nou weer reg en oop vir bestellings
Whatsapp my gerus 0833044812.

Address

Bethanie Pad, Soutpansdrift
Brits
0250

Telephone

+27833044812

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magic Products posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Magic Products:

Shortcuts

Share