14/09/2026
DEMARIE Γ AARBEIFEES 2026
Wat βn vibe! π₯
Demarie het die Aarbeifees-verhoog kom oorneem met haar energie, haar musiek en βn crowd wat duidelik reg was om saam te kuier. πΆπ
Dis hierdie oomblikke wat βn fees lekker maak β goeie musiek, mense wat saam sing en daardie energie wat jy net live kan voel. β€οΈπ
Dankie Demarie dat jy deel was van Aarbeifees 2026!
Wie het haar show saam met ons geniet? ππ