Paleishuis rame en kunsgalery

Paleishuis rame en kunsgalery Professionele prentramers vir die afgelope 33jaar! You name it, we frame it!. Skakel adb 0845874228 vir afsprake.

Paleishuis doen professionele raamwerk van die hoogste gehalte vir die afgelope 21 jaar. Ons is ook 'n klein kunsgalery en doen ook ander goed soos bv die verkoop van egter skaapvelpantoffels, die maak van pragtge roomyskoeke en die skilder van dekor en muurskilderye . Ons ure is eintlik enige tyd as ek hier is, maar ek is nie altyd hier nie Daarom is ons vaste ure van 1-4 nm wanneer Marinda altyd hier is en ek meestal. Bel maar as julle onseker is en my beslis wil sien!

Address

Villiersstraat 36
Bredasdorp
7280BELASJYWILLKOM.OPENBYAPPOINTMENT

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paleishuis rame en kunsgalery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Paleishuis rame en kunsgalery:

Share

Category