24/06/2026
Opleiding Voltooi! 🎓
Drie dae van leer, groei en nuwe kennis is nou afgehandel. Ek is dankbaar vir alles wat ek geleer het en sien uit daarna om dit by Pearls Online Shop toe te pas.
Nou is ek ook dankbaar om weer by die huis te wees saam met my familie.
Dankie Vader vir die geleentheid, wysheid en veilige reis. 🙏