Cm catering

Cm catering Party planning, hiring,cakes. Invitations, weddings, Thank you gifts.we do everything under one roof.

10/06/2015
Belly koeke R400
29/09/2014

Belly koeke R400

01/09/2014

More almal wat d**k julle van n kompetisie vir die blad? Om meer mense te trek. Enige idees comment met julle idees en wat d**k julle sal n lekker prysie wees?

26/08/2014

More almal mag julle n wonderlike daggie he ###x

18/08/2014

Cupcakes teen R3.00 n cupcake.Koeke vanaf R250 platter R35 n kop soet en sout! Dankie kaartjies 1.50 n kaartjie hang af van groote. Uitnodigging vanaf R7 hand gemaak. Cd uitnodigings R10 een met liedtjies en fotos op.Email vir meer [email protected]. Uitnodigings kan gepos word as posgeld betaal word.Ons baie oulike idees!

30/07/2014
Dankie kaartjies en geskenkies!
30/07/2014

Dankie kaartjies en geskenkies!

Cd uinodigings beskikbaar
30/07/2014

Cd uinodigings beskikbaar

30/07/2014

More almal die menu vir die party was vark,hoender boudtjies,mince bolletjies,en ribs.slaaie was artapel slaai,beet slaai,wortel slaai,groen slaai en noodle slaai. Nagereg was dit malva poeding met custard en room! Ons menus verskil en is heerlik! Beste pryse op die oosrand lekker daggie almal ###x

Address

34 Shepstone Straat
Brakpan
1541

Telephone

0613713558

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cm catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share